Ons praat jou taal

721 posts

Ons praat jou taal banner
Ons praat jou taal

Ons praat jou taal

@LiefdeInAfr

Vir tiεnεrs, dεur tiεnεrs. ☺

Katılım Ekim 2013
43 Takip Edilen3.2K Takipçiler
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Hey jч, Ja jч wat die lees, in plaas van om te studeer, sterkte met die eksamen. :)
Nederlands
0
4
6
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Jou rompie het obviously nie hoogtevrees nie, poppie.
English
0
28
15
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Ek het verlief geword op die manier hoe hy homself in goed verloor. Spoed, musiek, woorde, my.
Nederlands
0
7
10
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
So die ou op die treadmill langs my het groter boobs as ek. Ek weet nie vir wie dit meer akward is nie...
Nederlands
0
1
3
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Eksamenvoorbereiding, dag 1: lê in fetus position op my bed met earphones vir 6 ure.
Nederlands
0
7
3
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Winter eksamen: beenhare so lank dit vra vir shampoo en conditioner.
Nederlands
0
18
7
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Ek weet nie of jy weet nie, maar jy weet regtig niks.
Nederlands
0
6
3
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Moenie vir my sê "bright and early" nie, dis nog donders donker as ek opstaan.
Nederlands
0
5
1
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Hoe ek leer: 1. Maak koffie 2. Plak fotostate van 'n slim kind se notas in my skrif. 3. Good sesh. Nap time.
Nederlands
2
6
4
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Sy is 18 en haar ou 27, maar as ek so na die Facebook posts kyk dink hulle pas mooi. Altwee is emosioneel 12.
Nederlands
0
7
3
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Dit is so scary wat mens deesdae met make-up kan toe smeer.
Nederlands
0
1
3
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Wanneer het jy werklik die toppunt van desperaatheid bereik?
Nederlands
0
2
1
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
As dit nie vir voog periode was nie, het 70% van die H/S kinders hul kwartaal gedruip... Want dis wanneer almal mos huiswerk doen !
Nederlands
0
15
3
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Bly net kalm en gee my jou cupcake dan sal niemand seer kry nie ...
Nederlands
0
3
2
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
Ek het dit gelek soooo dis nou myne , verstaan ?
Nederlands
1
6
5
0
Ons praat jou taal
Ons praat jou taal@LiefdeInAfr·
My hart sê ja, maar my ma sê nee ...
Português
0
9
5
0