Geloof_Hoop_Liefde

725 posts

Geloof_Hoop_Liefde banner
Geloof_Hoop_Liefde

Geloof_Hoop_Liefde

@LiefdevolleHoop

Katılım Ağustos 2013
0 Takip Edilen801 Takipçiler
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
My hart roep steeds jou naam al behoort hy aan iemand anders.
Nederlands
0
0
1
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek onthou die dag wat ons ontmoet het. Hoe sal ek dit ooit kan vergeet. Dis die dag wat my lewe handomkeer verander het.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek koester ons herinneringe want ek weet dis al wat gaan oorbly van ons.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
My grootste les wat ek hierdie jaar geleer het : hou op jouself soek in ander mense. Dit gaan jou net meer verlore maak.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
"Ek is lief vir jou". Die woorde wat my hart uit my borskas uit laat klop het. Maar dis ook die woorde wat my hart gebreek het.
Nederlands
0
1
1
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Hoe sê 'n mens vir jou hart om aan te beweeg. Hoe sê 'n mens vir jou kop om te vergeet. En hoe sê 'n mens vir jouself jy is beter af sonder hulle?
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek hoop jy vertel vir haar dat ek jou geleer het hoe om lief te hê.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Jy is 'n merkwaardige mens met bedenklike metodes. Tog het ek jou lief met elke greintjie van my mens wees.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek het gehuil toe jy my by die agterdeur los. Dis nou eers wat ek besef, dit was nie hartseer trane nie. Dit was trane van verligting. Want ek is soveel beter af sonder jou.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek het altyd gehoop dat jy my nie sal vergeet nie. Dat jou hart ook elke aand na myne sal roep. En dat jou gedagtes ook gevlek sal wees met herinneringe van my.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek het myself gevind in die donkerste hoeke van my siel.
Nederlands
0
1
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek het gedink ek het my hart op jou verloor. Dis eers later wat ek besef het ek het eintlik net myself verloor.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek het jou laat gaan met die hoop dat jy sal terugkom na my toe. Jy het nooit terug gekom nie en ek het nooit aanbeweeg nie.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
"Ek is lief vir jou". Die woorde wat elke mens wil hoor maar selde verdien.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek het gisteraand van jou gedroom. Ek het vanoggend opgestaan met hoop in my hart dat ons ook 'n gelukkige einde verdien.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Ek wens ek kon jou gedagtes lees soos my gunsteling boek. Meskien het ek dan geweet van die hartseer wat op my wag.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Soveel soos wat ek val. Soveel keer sal ek opstaan en aanhou hardloop.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Dis die snaakse ding van liefde. Dit word jou alles as jy niks het nie.
Nederlands
0
0
0
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
My hart roep jou naam elke aand as ek gaan slaap. My siel soek jou in die donkerte. En my verstand, my verstand weet ek het jou virewig verloor.
Nederlands
0
1
2
0
Geloof_Hoop_Liefde
Geloof_Hoop_Liefde@LiefdevolleHoop·
Wat as. Die twee woorde wat my al die hardste laat huil het oor dinge wat nooit myne was nie.
Nederlands
0
0
0
0