ONS WORD 1 JAAR OUD!!!! Moenie dit mis nie!!! Bespreek jou sitplek en tafel aanlyn wildebeest.live
DANKIE VIR AL ONS GETROUE WILDEBEEST ONDERSTEUNERS!!!! JULLE IS DIE BESTE!!!!
Ons maak die Bees lekker warm vir jou vanaand, (gas heaters) om ‘n lekker warm winter kuier saam Kurt by Wildebeest te geniet🐃 Ons deure maak 17:30 oop. Kom kry jou kaartjie by die deur! Sien jou later! @KurtOfficial