🦋🦋Magda Venter🦋🦋

16.9K posts

🦋🦋Magda Venter🦋🦋 banner
🦋🦋Magda Venter🦋🦋

🦋🦋Magda Venter🦋🦋

@MagdaVenterT

Let go and let God. Kind van God. Lief vir natuur, diere. Hou van fotografie. Verpes leuens en skynheiligheid. Getroud met 'n wonderlike man NO PORN 🚫 NO DM 🚫

South Africa Katılım Eylül 2011
343 Takip Edilen888 Takipçiler
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
Soms tref die lewe ons en laat ons voel asof ons agteruit gegaan het, maar God is getrou om ons op te tel en vorentoe te laat beweeg. Ons is almal op 'n reis deur die lewe, maak nie saak waar ons is nie. Goeiemôre, seënwense 🙌🏻
🦋🦋Magda Venter🦋🦋 tweet media
Nederlands
3
0
25
113
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
@noentry54 Môre Dot, nog ini hosp. Wag op kardioloog om te sê wat uitslag van EKG wat 4h00 geneem is wys. Hy is nog op die pille wat sy hart skok. Wag ook op ortopeed om te hoor van nek. Hy is baie moedeloos, wil net huis toe. Nou dag 16 wat hy daar lê. Bp is darem laer 140/95. Mooi dag🙏💙
Nederlands
1
0
0
11
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
Wat vir mense onmoontlik lyk, is vir God 'n geleentheid om Sy grootheid te wys. Daarom hoef jy nie bang te wees vir jou situasie nie. Jou tekort is nie groter as Sy voorsiening nie. Goeiemôre, seënwense 🙏🏻
🦋🦋Magda Venter🦋🦋 tweet media
Nederlands
4
3
35
201
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
@lolsielove Soos Meraai sal sê, steur jou nie aan die drolle en trolle nie Laurika. Jy het 'n rein hart, doen so voort. Sterkte 🙏💙
Nederlands
0
0
2
156
Laurika 🌻🐕🌊
Laurika 🌻🐕🌊@lolsielove·
People see a post and think they know the full story… they don’t. I work a full-time job, 45 hours a week. I do not take a cent from any donations — every single rand goes to the animals. The food, the vet bills, the sterilisations, the vaccinations… all of it. So when someone sends me a message telling me to “go get a job” and stop “begging”, it breaks something inside me. Because what you don’t see is the hours after work… the late nights, the early mornings, the emotional weight of what these animals go through. You don’t see the suffering we witness, the ones we try to save, the ones we sometimes lose. This is not about money. This is about lives. No one is forced to support us — but please, don’t tear down someone who is trying to make a difference in a world where so many look away. I am human. I feel. And words like that hurt more than you will ever understand. But I will still show up. For them. Every single time. 🐾
English
30
22
167
4.4K
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
@SchalkdT Gister op Xstrale gesien werwels in net trek uitmekaar en senuwee knyp tussen C2/3 vas. Are is ook baie vernou. Moet MRI doen, maar medies sal nie betaal nie, het al 2 in 2 weke gehad. Hy raak baie moedeloos en wil net huis toe. Kommer ook oor huis wat nie verkoop nie. Mooi dag🦋
Nederlands
0
0
1
7
Schalk
Schalk@SchalkdT·
@MagdaVenterT Goeiemôre Magda. Hoe gaan dit met Herculaas? Sterkte vir jou dag en rustige naweek ☕🌹
Nederlands
2
0
1
6
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
@SchalkdT Môre Schalk. Hy is nog ini hosp, kry skokbehandeling vir hart en as dit nie werk nie, gaan hul hartablasie doen en laaste uitweg borskas oopsny en hart skok. Gister amper inmekaar gesak tydens Table Tilt, bp was 80/60 en hartklop 120.
Nederlands
1
0
1
12
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
Jou siekte is nie groter as God se genesing nie. Jou probleme is nie groter as Sy mag nie. Hou vas aan die Here jou God, Hy doen ver bo wat ons bid of dink. Selfs wanneer jy nog nie die wonder sien nie, bly glo. Goeiemôre, seënwense 🙌🏻
🦋🦋Magda Venter🦋🦋 tweet media
Nederlands
6
0
28
139
René Beytell
René Beytell@BeyteljieRene·
Liefste vriende. Dis nié pancreatitis nie. Wel cholangitis. Het my eerste binne-aarse antibiotika en ander medikasie in. Ja ek is erg siek tog in puik hande. Dankie vir julle voordurende gebede. Moenie stop nie. God is Groot, altyd 🙏🏼
Nederlands
24
3
116
1.3K
Schalk
Schalk@SchalkdT·
@MagdaVenterT Goeiemôre Magda. Allermooiste dag vir julle ☕🌹
Nederlands
1
0
1
4
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
@noentry54 Toets gedruip, bp was te laag en hartklop te vinnig. Iets is fout met die elektriese aktiwiteit in die hart, gaan kateterablasie doen as pille wat hart moet skok nie werk nie. Mond vol waarvan ek nie veel verstaan nie 🤔
Nederlands
1
0
1
5
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
@noentry54 Het eergister nog 'n TIC deur die brein gehad en in die stort geval, been stukkend. Hart ook weer by die Kardioloog gebewe. Weer Holter EKG vir 48 uur aan. Hy het gister 'n Tilt Table Test gehad, waar hul jou tilt en bloeddruk en hartklop meet.
Nederlands
2
0
1
8