Melissa
2.4K posts

Melissa
@MelissaBotha
Ek's nie skaam nie, ek's net gemanierd. Ek's nie soet nie, ek het net my waardes.
Katılım Haziran 2012
0 Takip Edilen294 Takipçiler

Daar's min ding so vervelig om te leer soos dit wat jy klaar geleer het nie. #eindeksamen
Nederlands

"@disneywords: I never get my hopes up so I never get let down. –Eeyore" @morneqqq DIS JY UITGEKNIP!!!
Nederlands
Melissa retweetledi

Gewone klere hierdie tyd van die jaar. Mag my kleredrag my gatvol vir skool wees weerspieël. #tshirt en #visplakkies.
Nederlands
Melissa retweetledi

Eksamen-Bybelversie: "Te veel studie ooreis die liggaam" - Prediker 12:12 #diswatdiebybelsê #swartopwit #wiekandaarmeestry #desemberkomasb
Nederlands
Melissa retweetledi
Melissa retweetledi


