
"@Renebabe_x: My huis is nie meer 'n plek nie, dis in die arms van my liefde en ek sal wat gee om nou by die huis te wees." @kil3rer
Nederlands
MiChàNda★★
388 posts

@MichandaRheeder
Dig bewolk, dig bevolk. 'n Siel heeldag op reis. Hande in die lug, hart in die wind. 'n Swerwer van 'n mens. Hy is my middag tee en my wegloopliefde.
