Die volgende vergadering van die Algemene Sinode gaan nadink oor die rol en roeping van die kerk. Ons wil graag jou stem hieroor hoor. Ons wil verskeie vrae oopmaak in die weke wat kom. Neem gerus deel aan ons eerste peiling by @Kerkbodekerkbode.christians.co.za/2019/08/13/140…