
@twatterbaas Hy was braaf om 6 van hulle aan te vat om n ander mens te red, dit wys jou Watse hart hy gehad het, goeie mens met n hart van goud beslis. Die 6 mans se haat in hul hart maak hul blind om enige menslikheid raak te Sien wat hul n plaag maak op hier die aarde
Nederlands

