Afrikaans ons taal

273 posts

Afrikaans ons taal banner
Afrikaans ons taal

Afrikaans ons taal

@OnsTaal

Katılım Eylül 2013
16 Takip Edilen2K Takipçiler
Afrikaans ons taal
Afrikaans ons taal@OnsTaal·
Ek wil die persoon wees vir wie jy val as die res vir jou val!
Nederlands
0
9
3
0
Afrikaans ons taal
Afrikaans ons taal@OnsTaal·
En in die einde, is ons almal net mense... Dronk op die idee dat liefde, net liefde... Ons gebrokenheid kan herstel♥
Nederlands
0
11
4
0
Afrikaans ons taal
Afrikaans ons taal@OnsTaal·
Wat die hart van vol is loop die mond van oor... Ek's elke dag spyt ek het jou verloor♥
Nederlands
0
8
4
0
Afrikaans ons taal
Afrikaans ons taal@OnsTaal·
Twee warm arms om jou vas te hou. Twee donker oe om mee te staar na jou. Twee lippe om aan joune vas te klou. Van nou af is dit ons twee.
Nederlands
1
4
0
0
Afrikaans ons taal
Afrikaans ons taal@OnsTaal·
Op 17 het ek te min geweet, het ek te veel gesien<3
Nederlands
0
5
1
0
Afrikaans ons taal
Afrikaans ons taal@OnsTaal·
Verbeel jou 'n man wat so gefokus is op God dat die enigste rede hoekom hy opgekyk het, is vir jou omdat God vir hom gefluister het:"Dis sy"
Nederlands
0
41
17
0