Wicus Schoeman
80 posts

Wicus Schoeman retweetledi

Amped om nou in te trek #skakelsfordays #joolinmygesig #cheerslewer #cheerslonge @Justice69Els @alexnelja @antonversfeld @PedSchoeman8
Nederlands

@minettemuller baie lekker gewees ja! Sal volgende keer nie op n maandag kom kuier nie, dalk kan ons oppi stoep kuier en nie oppi STRAAT nie
Nederlands
Wicus Schoeman retweetledi

's lekker om met @PedSchoeman8 op te vang. Geniet jou 2de jaar! Marquard is mooi :) #oppistoep #roomys
Nederlands

@ElandiErasmus Dis nog verskriklik lank!? Moet Ek tot dan toe wag voor jy my vertel? Hahaha
Nederlands

@ElandiErasmus wie se skuld is dit jy wat oorsee wou gaan sonder om eers te groet?
Nederlands
Wicus Schoeman retweetledi

@PedSchoeman8 @wim_schoeman blertsie se neus wys see toe!!!
English

#VEELSGELUK #disANSdag #18+2 Bly spesiaal en kosbaar. Waardeer jouself, want baie mense doen! Mag daar nog baie wees! @ansieuys1
Nederlands

#InternationaleAnelDag... Skande dat mense soos jy net een dag in 'n jaar kry! #lekkermens #veelsgeluk #20 @2Nella6
Nederlands

"@wim_schoeman--#amateur internasionale martine-dag! gemmer vir president. #igingi #boho #dieboeingisoor"@MartineBritz
Dansk

@lizzer321 @2Nella6 @MarelieT . Nooit weer sal julle my vang dat Ek 'n kuier van die hand moet wys in plek van swot nie..#geniet #eksjaloers
Nederlands

@MarelieT @ansieuys1 Ek wou se ons moet sommer NOU gaan, maar die weer toon beloftes vir volgende week? #sonmoetdarmskyn #ordentlikskyn
Nederlands

@ansieuys1, Iemand moet darem seker vir jou se welkom op twitter!! #"waarwasjydielaaste6maande??"
Nederlands

Dink daar sal binne die volgende week 'n oproep na julle kant toe kom!! @kleinhellies @ludwigdohne #misjulle
Nederlands

Sogenaamde #sosialekwartaal stel teleur! Nie EEN oop plek in die SS nie... #waarheengaanonswereld??
Nederlands

@minettemuller... Dis fake en dit lyk nie naastenby soos die cool#originalminions nie! #moeniemytydmorsmetlelikeminionsnie
Nederlands