Lloyd Phillips

26.2K posts

Lloyd Phillips banner
Lloyd Phillips

Lloyd Phillips

@PhillipsLM

Snr joernalis @Landbou. My tweets word nie noodwendig deur my werkgewer onderskryf nie. RT's is nie noodwendig 'n onderskrywing nie.

Mooi River, South Africa Katılım Ağustos 2011
358 Takip Edilen3.1K Takipçiler
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Die hooggeregshof in Durban het talle ingewikkelde dokumente om deur te werk voordat hy op 16 en 17 April aanhoor of die suikerverwerkingsreus, Tongaat Hulett, in voorlopige likwidasie geplaas moet word. landbou.com/bedrywe/bedryf…
Nederlands
0
2
3
166
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Die Botswana Meat Commission (BMC), ’n staatsonderneming wat in 1965 gestig is om die land se veebedryf te bevorder deur die koop, slag en bemarking van beesvleis en die neweprodukte daarvan, het die eerste keer sedert 2016 ’n wins aangeteken. landbou.com/bedrywe/bedryf…
Nederlands
0
2
2
165
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Rembold Farming by Winterton in KwaZulu-Natal is sedert sowat 1935 in die Rembold-familie se besit. Die vierdegeslagboer Rainer Rembold sit hul vennootskap met Pannar Saad, wat reeds langer as dertig jaar 'n steunpilaar vir die familie is, voort. landbou.com/produkte-en-di…
Nederlands
0
1
2
211
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
KwaZulu-Natal se melkbedryf het ’n blitsige pas aangegee, terwyl die provinsiale dieregesondheidsowerhede binnekort 45 inentingspanne gereed gaan hê. landbou.com/bedrywe/diere/…
Nederlands
0
1
1
185
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Misverstande tussen die openbare en private vennote aan die begin van KwaZulu-Natal se inentingsveldtog teen bek-en-klouseer (BKS) blyk grootliks uitgestryk te wees. landbou.com/bedrywe/diere/…
Nederlands
0
2
2
222
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Gauteng gee die pas aan met die uitrol van die nasionale inentingsprogram teen bek-en-klouseer. KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap se inentingsyfers beïndruk ook, maar nie al die provinsies presteer nie. landbou.com/bedrywe/diere/…
Nederlands
0
1
1
120
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Al is RGS Group Holdings (RGS) van Mosambiek se pogings om Tongaat Hulett te verkry sedert November 2023 herhaaldelik gestuit of botweg van die hand gewys, bly die groep daarop ingestel om die suikerrietverwerkingsreus by sy diverse portefeulje te voeg. landbou.com/bedrywe/bedryf…
Nederlands
0
1
2
178
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Die Royal-landbouskou wat aanvanklik van 29 Mei tot 3 Junie by sy nuwe tuiste op Tweedie in KwaZulu-Natal sou plaasvind, is tot ’n onbepaalde datum in Oktober uitgestel. landbou.com/bedrywe/skoue/…
Nederlands
0
1
1
148
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Die vrywaringsklousule in die regering se aansoekvorm vir die entstof teen bek-en-klouseer (BKS) is nie daar met “bybedoelings” nie, sê John Steenhuisen, minister van landbou, oor boere se huiwering om dié aansoekvorm te teken. landbou.com/bedrywe/diere/…
Nederlands
9
8
11
4.2K
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
In KZN het die provinsiale regering ingeklim om BKS met raad en daad te bestry. Verskeie voorligtingsvergaderings word oor die hele provinsie gehou waar boere eerstehands inligting oor die verskaffing van entstof, inentings en biosekerheid kan kry. landbou.com/bedrywe/diere/…
Nederlands
1
1
3
157
Lloyd Phillips retweetledi
African Farming
African Farming@africanfarming_·
🔥 Govt says Tongaat Hulett liquidation should be a last resort — pushing for solutions to save jobs & the sugar industry! 💼🍬 👉🏾 africanfarming.com/tiny/89o8
African Farming tweet media
English
0
2
3
220
Lloyd Phillips retweetledi
landbou.com
landbou.com@landbou·
Volgens die jongste inligting is daar sewe kommersiële varkboerderye waar infeksies van bek-en-klouseer (BKS) bevestig is of dalk voorkom. landbou.com/bedrywe/diere/…
Nederlands
1
4
6
567
Lloyd Phillips
Lloyd Phillips@PhillipsLM·
Isaziso: Yazi isifo samatele
Lloyd Phillips tweet media
KwaZulu, South Africa 🇿🇦
0
0
0
92
Lloyd Phillips
Lloyd Phillips@PhillipsLM·
@africanfarming_ is attending a provincial government/private sector meeting this morning to plan the distribution of the first 200 000 foot-and-mouth disease vaccines in KwaZulu-Natal. Politicians, government officials, farmer organisations & livestock owners are all present.
Lloyd Phillips tweet mediaLloyd Phillips tweet media
Merrivale, South Africa 🇿🇦 English
1
2
2
218