Papawers & Poësie

1.1K posts

Papawers & Poësie banner
Papawers & Poësie

Papawers & Poësie

@Prewelend_

Woorde is alles, woorde is niks. Woorde begin ons, en dit kan ons stop. Woorde op my tong en woorde in my kop. Woorde is waarin ek woon.

Katılım Şubat 2014
161 Takip Edilen3.8K Takipçiler
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
But I can tell you this much, it's been a hell of a journey - merely destructive but oh so fullfilling
English
0
9
9
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
ek het geweet ek leef weer, toe ek vergeet om die dae op die kalender dood te trek die alewige gejaag na iets beter in my stil geraak het
Nederlands
0
16
23
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Daar's ñ gat in my hart want ek verdwaal in my bed op my soektog na jou, my skat.
Nederlands
0
4
13
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Daar is niks soos ñ natgereënde Potchefstroom om my hart na jou te laat verlang nie. @DieKaf
Nederlands
0
3
6
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Dit is tog lekker om te wonder op watter oë, watter glimlag, watter stem jy verlief gaan raak. Hoe lyk die hande wat jou laatnag gaan omvou?
Nederlands
0
9
24
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
ek voel ñ weghol veldbrand op jou vingerpunte in my nek intensiteit wat gil maar jou lippe hou my stil
Nederlands
0
7
16
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Dit lê in my hart en dit baljaar in my kop, ñ gevoel wat oorloë kan begin en kan stop.
Nederlands
0
8
22
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Soen haar asof dit al is. asof dit die enigste manier is om haar te vertel van jou liefde vir haar hare en haar dimpels en haar boude.
Nederlands
0
11
39
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
hy bewonder die dinge wat my ñ vrou maak, en hy baljaar saam met die dinge wat my ñ dogtertjie maak
Nederlands
0
23
32
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Patience isn't an easy game; tempting to settle for the first best thing, but never quite sure if you're letting the right one pass you by.
English
0
9
4
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Vergewe jouself vir die goed wat jy gedoen het om minder alleen te voel.
Nederlands
0
19
20
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
En my hart kramp saam, al meer en meer die verlange maak my gedaan en ek prewel jou naam.
Nederlands
0
14
11
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Your eyes speak the greatest language. What else can make you feel so much without saying a word?
English
0
3
2
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
From this day forward you shall not walk alone; My heart will be your shelter, and my arms will be you home. @DieKaf
English
0
4
2
0
Papawers & Poësie retweetledi
jy ken my nie.
jy ken my nie.@Bianca_BG_·
Wanneer hy veronderstel is om 1ste op jou whatsapp chats te wees, maar hy is 28ste.
Nederlands
0
4
18
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
"Ek hoop ek loop jou raak weer eendag in die somer Ek hoop jy ruik soos gister en ek hoop jy bly ñ dromer"
Nederlands
0
23
33
0
Papawers & Poësie retweetledi
Kaf in die wind
Kaf in die wind@DieKaf·
Soms is jy te mooi vir my om dit te kan hanteer♡
Nederlands
0
12
11
0
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
mooier as my heel hart wat so goed in jou hande pas en jou lekkerkry-lag wat my stilgelukkig maak
Nederlands
0
17
19
0