ProAgri - Boer slim!

1.1K posts

ProAgri - Boer slim! banner
ProAgri - Boer slim!

ProAgri - Boer slim!

@ProAgri_SA

ProAgri gee jou landbounuus wat saak maak.

Pretoria Katılım Nisan 2011
497 Takip Edilen1.9K Takipçiler
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
Dr Philip Theunissen, ‘n landbou-ekonoom by Computus Management Bureau, wys hoe vinniger en makliker dit oor die afgelope eeu en 'n half geword het om een ton mielies te produseer. #TLUSAKongres2019
ProAgri - Boer slim! tweet mediaProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
1
1
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
Ulrich Joubert, onafhanklike ekonoom, waarsku by die #TLUSAkongres2019 dat die 29% werkloosheidsyfer soos 'n swaard oor ons koppe hang. Dit is selfs 70% op die platteland. 17 731 402 mense is tans op welsyn wat 30% van ons bevolking is.
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
0
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
Omri van Zyl, HUB van @AgriSAOfficial het tydens sy groeteboodskap by die #TLUSAKongres2019 gesê dat hulle en TLU SA se doelstellings ooreenstem. Dr Theo de Jager, president van die WAO sê dat die VSA en Sjina se handelsoorlog bewys dat boere swaarkry wanneer regerings inmeng.
ProAgri - Boer slim! tweet mediaProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
1
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
#TLUSA2019 se kongres het sopas in Pretoria afgeskop met die tema, volhoubare landbouproduksie. Daar is 'n minuut opgestaan om meegevoel aan die boere en plaaswerkers wat vermoor is te betuig. Die president, Louis Meintjes sê dat ons boere 'n parallelle ekonomie sal moet skep.
ProAgri - Boer slim! tweet mediaProAgri - Boer slim! tweet mediaProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
1
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
@FertAssSA Vossie Wilsnach lewer 'n praatjie oor die beste praktyke wat laboratoriums moet toepas wanneer grond getoets word. Hy praat van die goue driehoek van laboratoriums. Hulle moet bekostigbaar, akuraat en vinnig wees om 'n goeie diens te kan lewer.
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
1
0
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
Prof Leon van Rensburg sê dat as jy ‘n 100 hektaar land se grondvog met hulle moderne EMI-stelsel wil meet, moet daar peilstiwwe op twintig punte geplaas word. Op elke punt word daar op drie vlakke, 1,5 meter diep gemeet om ‘n voldoende kaart te teken. @FertAssSA
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
0
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
@FertAssSA Prof Leon van Rensburg, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, praat oor die gevorderde elektromagnetiese tegnologie (EMI) waarop hulle navorsing doen om grondvog presies op verskillende vlakke te bepaal.
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
0
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
@FertAssSA hou vandag hulle Grondvrugbaarheid- en Plantvoedingsimposium in 'n stampvol saal in Pretoria. #kunsmis Fertasa - The Fertilizer Association of Southern Africa
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
0
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
@FertAssSA hou vandag hulle Grondvrugbaarheid- en Plantvoedingsimposium in 'n stampvol saal in Pretoria. #kunsmis — at CSIR International Convention Centre.
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
0
1
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
Chris Gazey is verbonde aan die Departement Primêre Bedrywe en Streeksontwikkeling in Wes-Australië. Hy gee voorbeelde van hoe die boere daar nuwe grondbewerkinsgpraktyke en geïntegreerde grondbestuur toepas om suurheid in grond te verminder. Hy praat by die @FertAssSA kongres.
ProAgri - Boer slim! tweet media
Nederlands
0
1
0
0
ProAgri - Boer slim!
ProAgri - Boer slim!@ProAgri_SA·
Dr Peter Oberem van Afrivet sê dat basiese bestuursvaardighede jou kudde se produktiwiteit met meer as 40% kan opstoot. Dit sluit die bevrugtings-, kalwings- en speenkoers in. Hy het dit tydens 'n proefneming in Dohne in die Oos-Kaap ervaar. @SAVC kongres
Nederlands
0
0
0
0