Rapport

44.5K posts

Rapport banner
Rapport

Rapport

@RapportSA

Toonaangewende Suid-Afrikaanse Sondagpublikasie LEES HIER: https://t.co/B3gzCQj9iJ

Johannesburg Katılım Şubat 2010
953 Takip Edilen99.4K Takipçiler
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Ppo Pres. Cyril Ramaphosa se regspan breek hul koppe om hom uit sy Phala Phala-verknorsing te kry. Die kans is goed dat hulle gaan slaag, skryf Richard Calland.
Rapport tweet media
Nederlands
0
2
1
192
Rapport
Rapport@RapportSA·
👋 Hallo, Rapport-lesers! Het jy Sondag se groot stories misgeloop? Moenie worry nie — ons het jou. Lees alles in Rapport hier op een plek: 🔗brnw.ch/21x2Pfq
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
0
84
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2PbV Dit is geen verrassing dat Kagiso Rabada se boulspoed die 150 km/h-grens met reëlmaat in vanjaar se IPL oorsteek nie. Hy het maande lank saam met Akani Simbine, Suid-Afrika se naelloop-prins, geoefen.
Rapport tweet media
Nederlands
1
2
12
4.4K
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2ORm Gayton McKenzie beplan ’n groot sokker-makietie by die Sokker-wêreldbekertoernooi, maar wat van die kunste, vra Cornelia Faasen.
Rapport tweet media
Nederlands
0
1
1
354
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2NBh Is energiedrankies ’n onskadelike opkikker – of speel jy met vuur? En hoeveel van dié drankies is te veel? Shafiek Mouton berig.
Rapport tweet media
Nederlands
0
1
1
328
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2NvT McKenzie is weliswaar nie president nie, maar hy beklee ’n magtige amp in die kabinet en sy voorliefde vir leë beloftes blyk nog lank nie geblus te wees nie, skryf Lourensa Eckard.
Rapport tweet media
Nederlands
2
5
5
585
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2NpG Dié kêrel is soos ’n kat. Ek luister na sy nuwe album.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
0
266
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Ng8 Die DA vra ’n ondersoek na regeringsamptenare wat die ANC se studiegroepe toespreek.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
0
230
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2N9W Die vraag na gelisensieerde vuurwapens het die afgelope paar jaar skerp toegeneem, te midde van groeiende kommer oor misdaad en ’n moontlike inperking van private vuurwapenbesit .
Rapport tweet media
Nederlands
1
1
3
261
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2N5i Die pistasieneute op jou fynproewers-tert of roomys kom dalk nie van waar jy dink nie – dié eksotiese, groen lekkerny het straks sy oorsprong in die Karoo rondom Prieska, waar boere ál meer van dié boorde aanplant.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
1
256
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Mr8 Adjunkminister Mondli Gungubele is die eerste senior ANC-lid wat deur partylede bearbei word om hom beskikbaar te stel as burgemeesterskandidaat vir ’n metro.
Rapport tweet media
Nederlands
0
1
0
248
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Mog 'n Noord-Kaapse man wie se vrou weens ’n asma-aanval langs hom gesterf het nadat verpleegpersoneel van Sutherland haar nie na-uurs wou help nie, is op die oorlogspad.
Rapport tweet media
Nederlands
0
1
1
539
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Mn0 Die Japanse Rugbyunie het voelers uitgesteek oor die senter Rikus Pretorius se beskikbaarheid om toetsrugby vir Japan te speel. Die voormalige Junior Springbok draf sedert 2022 vir die Kubota Spears uit.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
1
371
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Mkk “Om te dink dat iemand wat naby aan jou woon so iets kan doen aan ’n onskuldige kat. Jy dink jy bly in ’n goeie buurt. . .”
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
1
346
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2MhL ’n Dis-Chem-miljardêr is in die sop nadat hy ’n joernalis onder meer ’n teef genoem het, in reaksie op haar pro-Palestynse standpunte op sosiale media.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
0
426
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2MfI 'n Kwarteeu nadat Mark Johannes verkeerdelik as HIV-positief gediagnoseer is - en sy persoonlike lewe, huwelik en loopbaan onherroeplik verander is - soek hy nou antwoorde en afsluiting.
Rapport tweet media
Nederlands
1
0
1
449
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2MdB Johan Badenhorst van ‘Voetspore’-faam is weer aan die rondrits – dié keer deur die koue van die laatlente in Rusland se Arktiese Sirkel.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
2
247
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2Mbo Die Patriotic Alliance (PA) sal tydens vanjaar se munisipale verkiesing ’n kandidaat in elke wyk regoor Suid-Afrika verkiesbaar hê.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
1
237
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2M9u ’n Nuwe boek oor die onwettige mynbedryf neem elke laag daarvan in oënskou: van die stowwerige mans wat die goud ondergronds gaan haal, tot die grootkoppe wat ryk word deur Jan Taks te bevark.
Rapport tweet media
Nederlands
0
0
0
236
Rapport
Rapport@RapportSA·
🔗LEES MEER: brnw.ch/21x2M7z ’n Voormalige spandokter wat glo Asenathi Ntlabakanye se medikasie goedgekeur het, weier om in die Bok se opkikkerverhoor te getuig.
Rapport tweet media
Nederlands
12
18
20
24.1K