CJ Rohan Roelofse
198 posts

CJ Rohan Roelofse
@Roh0905
noem my net Rohan , that's just it.
Katılım Ekim 2012
134 Takip Edilen66 Takipçiler

@NieneMuller the word on the street is , ons sin gaan self een wees.
English

eksamen stress ; hoër wiskunde gaan moeilik wees @AlecAdendorff @27jono @CarlodN @ViviersRemon @NieneMuller
Nederlands

As ‘n brakpanner verby die dam loop gooi die eende vir hom brood. @ViviersRemon @CarlodN @27jono @Kokkie_12 @fepdutoit
Nederlands

6uur in die aand sluit die brakpanners hulle kinders in die huis toe sodat die honde buite kan speel. @ViviersRemon
Nederlands

Koos word gearresteer deur 'n polisie vrou in Brakpan.Sy sê dat enige iets wat hy sê teen hom gehou mag word. Koos skree: Tiete! @CarlodN
Nederlands

Pick up line van Brakpan : "Your pretty eyes is laaik spanners ..... Evrie taaim I looks at you, my nuts taaiten" @ViviersRemon
Nederlands

ouens wat gaan gym met wifey's sonder spiere , is soos 'n girl wat n push-up bra dra sonder boobs. @ViviersRemon
English