Rouxlene Sheridan

95 posts

Rouxlene Sheridan

Rouxlene Sheridan

@RouxleneS

Katılım Haziran 2011
4 Takip Edilen8 Takipçiler
Rouxlene Sheridan
Rouxlene Sheridan@RouxleneS·
@quietriotgirl hehe! Ja, Aunty Goodtimes moenie agter die klip wees nie! Henro - Hen vir Oupagrootjie Hennie en Ro vir Oupa Ron!
Nederlands
1
0
0
0
Rouxlene Sheridan
Rouxlene Sheridan@RouxleneS·
@quietriotgirl die medlemon het net nie veel gehelp vir jou gebreekte sleutelbeen na die RWC 2007 nie...
Nederlands
1
0
0
0
Rouxlene Sheridan
Rouxlene Sheridan@RouxleneS·
@PaulTheTerror Goeie werk! Nou kry jou ass terug by die huis, dan beloon ek jou met nog bietjie kardio!!
Nederlands
0
0
0
0
Rouxlene Sheridan
Rouxlene Sheridan@RouxleneS·
@quietriotgirl Al wat ek daarvan kan onthou is jy piepie in n potjie, dit gaan deur allerhande pypies & wat daar uitkom is jou drinkwater...
Nederlands
1
0
0
0
Rouxlene Sheridan
Rouxlene Sheridan@RouxleneS·
@quietriotgirl o aarde!! Weet nie of ek n goed genoeg surrogaat-ma is nie, maar as jy hom vir my kan bring...
Nederlands
1
0
0
0