Hoërskool Sentraal

1.3K posts

Hoërskool Sentraal

Hoërskool Sentraal

@SentraalSkool

Die Amptelike Twitter van Hoërskool Sentraal. Besoek ons ook by http://t.co/O0tKlHFUhU

Bloemfontein, South-Africa Katılım Mayıs 2012
0 Takip Edilen415 Takipçiler
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
Aqualibrium Waterkompetisie Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n eerste plek behaal het in die Aqualibrium Waterkompetisie: Albertus van der Walt, Lida Pienaar en Duan Norval. Ons is baie trots op julle! #tralietillidie #tralietrots
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
SAICE Brugboukompetisie Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat ‘n tweede plek behaal het by die SAICE brugboukompetisie: Liandru Smith, Hanro Visser en Hendrik van der Walt. Ons is baie trots op julle! #tralietillidie #tralietrots #traliebrugbou
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
Netbal - Wildeklawertoernooi Sentraal verloor die finaal 28-27 teen Paarl Gim en eindig tweede in die toernooi! Knap gedaan meisies en afrigters en almal wie betrokke was by hierdie groot prestasie! Ons is trots op julle! #tralietillidie #tralietrots #tralienetbal
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
ATKV-jeugtak se omgee projek aan hospitaal
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
Netbal Baie geluk aan die volgende speelsters wat gekies is vir die Vrystaat Netbalspanne wat aan die All Ages Toernooi gaan deelneem vanaf 16-20 Junie 2019 te Boksburg: o14 Chareze van der Merwe (Lynx),... facebook.com/HoerskoolSentr…
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
Hoërskool Sentraal Opedag het jy dit dalk gemis? Kontak die skool se Bemarkingskantoor vir afspraak?
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
Rugby uitslae vs HNK o14A verloor 19-27 o15A wen 32 - 0 o16A wen 27-17 2des verloor 12 - 29 1stes verloor 26-27
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal@SentraalSkool·
Prysskiet 3 by Fichardtpark tans onderweg.
Nederlands
0
0
0
0