APATIESE REBEL

662 posts

APATIESE REBEL banner
APATIESE REBEL

APATIESE REBEL

@ShaniBence

🍃🍃

Onderste deel van Afrika Katılım Mayıs 2013
121 Takip Edilen277 Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
sterf 'n klein dood vir 'n smaak van die hemel
Nederlands
0
5
10
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Ek sien jou verby sweef in elke veertjie wat in die wind waai, ek sien jou mooiste glimlag in elke angelier wat blom in die tuin en hoe jy 'n stukkie van die hemel met my deel in elke sonsak tot ek dit eendag dáár saam met jou kan geniet.
Nederlands
0
0
0
44
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Ek dink 'n deel van my sal altyd vir jou wag. Altyd lief wees vir jou. Jy het 'n stukkie van my siel gesteel en dit saam met jouself tot niet gemaak. Ek hoop dat ons mekaar eendag weer sal ontmoet. Heel die keer.
Nederlands
0
0
0
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Soos jy daardie bottelnek knak, draai ek my denke oop
Nederlands
0
0
3
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Die dood haal altyd die vlugtende in
Nederlands
0
1
1
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Ek dink vanaand aan elke oomblik saam met jou wat ek aan vashou En hoe die wêreld sonder jou vir my te leeg raak
Nederlands
0
1
5
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Te moeg vir die lewe Te bang vir die dood
Nederlands
0
3
5
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Niemand het ooit vir my gesê dat hartseer so baie soos vrees kan voel nie
Nederlands
0
3
6
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
As alles om jou donker is, Is dit moeilik om te onderskei tussen reg en verkeerd
Nederlands
0
1
6
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Ek het vanaand weer opreg besef dat ons mekaar moet koester en van onsself red.
Nederlands
0
0
1
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Vergewe my vir die kak wat ek aanvang Beweeg saam met my waar die reuk van die dood hang
Nederlands
0
2
4
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Ek hardloop nie weg nie. Ek verkies die term "strategiese ontvlugting".
Nederlands
0
6
7
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Deesdae vat dit langer  om mense te leer ken
Nederlands
0
2
6
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Soms in die rol wat ons moet speel, kry ons oneindig seer
Nederlands
0
1
8
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
en ons sal bly en veg en sodoende ons menswees verloor
Nederlands
0
0
6
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Landmyne van skuldgevoelens in 'n eenman konsentrasiekamp
Nederlands
0
4
6
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Daar skuil 'n derde wereld oorlog in hierdie tweede kans
Nederlands
0
1
4
0
APATIESE REBEL
APATIESE REBEL@ShaniBence·
Ons is almal in dieselfde boot Vasgeketting aan die aarde en ons fok net voort ✖
Nederlands
0
3
12
0