Sabitlenmiş Tweet
Stephan Visagie
3K posts

Stephan Visagie
@StephanVisagie
Sanger, liedjieskrywer, visuele kunstenaar, fotograaf. Singer, songwriter, visual artist. http://t.co/f9HUbh1L7Z
Katılım Ekim 2010
1.5K Takip Edilen1.7K Takipçiler

@CityTshwane Lynnwood Glen is STILL without power since 16h00 yesterday! When will this be fixed please?
English

We would like to plead with residents to assist by reporting #PowerOutage by sms , there are outages in different parts of the city following the stormy weather
City of Tshwane@CityTshwane
Are you without power? You can report even during #Covid19InSA #Lockdown
English

@WildEarth Thanks guys and girls, great job. Would be nice to see some Fish eagles, Martials or Bataleurs if possible?
English

Welcome to #WildEarth! Join us on a daily live safari as we go in search of wild animals in the African wilderness. pscp.tv/w/cWRgfTc1MTI0…
English

Môre almal :) Hoop dit was sommer n baie lekker naweek gewees vir elkeen. Kapenaars, sien julle een van die dae erens:
Stephan Visagie 25 Julie by Die Watergat Langebaan - 022 772 2966
Stephan Visagie by Die... facebook.com/stephan4keeps/…
Nederlands

En Witbank bietjie later die jaar :D facebook.com/stephan4keeps/…
Nederlands

Môre almal :) Dankie aan elkeen wat die naweek saam kom kuier het by Die Dansvloer hier in Pretoria - al 600 van julle :D Die dansvloer was gepak :D Sien dan einde van die maand vir die Kapenaars ;) (y)
Stephan... facebook.com/stephan4keeps/…
Nederlands

Buiten vir die country-album doen hierdie enkelsnit van my ook goed. Tans no 6 op IFM Radio 102.2 FM se Top 30. Die country ene, You ask me to, is #2 op die Country Top 10. Baie dankie almal, ek waardeer die... music.apple.com/za/album/sekel…
Nederlands

Hier is al die liedjies van my Old School Country-album af. Ek hoop julle geniet dit, dit het my 7 dae te perd gevat om die storie aan... soundcloud.com/stephansing/ol…
Nederlands

Nog besig met die ene. Dis seker n plek uit n vorige lewe ek dink.
#art
#artistsoninstagram
#instaart
#instaartist
#street instagram.com/p/BxcTRW2g9NE/…
Nederlands

Besig met iets anders vir die nuwe week. Lekker Maandag almal ;)
#art
#artistsoninstagram
#bright
#peacock
#painting instagram.com/p/BxZdZOigdJc/…
Nederlands

Ek dink die probleem het verdubbel....Brothers in arms. Bismarck het met sy boetie, Cooper gereël vir 'n "play date" Lekker stem almal (y)
#danesofinstagram #greatdane #brothers… instagram.com/p/BxMZe4hAa_S/…
Nederlands

Good morning en goeiemôre. Bismarck kom kyk net dat julle almal môre stem :)
#greatdane #instadane #dogsofinstagram #zacp #iamvoting instagram.com/p/BxJmHqxARgx/…

Kruger National Park. Miss it already. #krugernationalpark #africa #africanamazing #africanimals #africansafari #africageophoto #eagle #bataleur #elephant #rhino #loveafrica instagram.com/p/BwzRFdOAZPx/…
English

Hallo almal :) You ask me to is vandag 130 000 keer gekyk, baie dankie vir elke kyk, luister en deel (y) Ek het ook saam met Ernie Bates & The Split begin werk aan die country-album, hier is solank van die... facebook.com/stephan4keeps/…
Nederlands

Dit voel al soos 100 jaar gelede wat ek die besondrse mooi liedjie van Koos Du Plessis opgeneem het. Begeleiding deur Christa Steyn. RIP <3
youtube.com/watch?v=-XmJGO… youtube.com/watch?v=-XmJGO…

YouTube
Nederlands

Gypsy girl van David Scbie...so bietjie anders as die oorspronklike ene ;)
youtube.com/watch?v=npZTIM… youtube.com/watch?v=npZTIM…

YouTube
Nederlands

Wie is jy wat in die skemer skuil?
Is jy 'n engel?
Of het ek wolf skaapwagter gemaak?
youtube.com/watch?v=vIHBB1… youtube.com/watch?v=vIHBB1…

YouTube
Nederlands