
Wilna Rossouw
111.3K posts

Wilna Rossouw
@WilnaIce
Ondersteun Afrikaanse Musiek en Films ! kykNET my gunsteling kanaal !
Cape Town Katılım Aralık 2011
1.8K Takip Edilen2.6K Takipçiler

@CityofCTAlerts Good day,Scepter Crescent Protea Village still has NO water after the Zero-pressure tests and conditional assessments in Protea Village Brackenfell. Please advise when we will have water again???
English

@steve_hofmeyr #DieGeelhoedjie staan by Hell Razors Bikers klub se 30ste Verjaarsdag waar die hekke 13H00 oopmaak en luister wat speel die DJ nou 😍 Eks duidelik op die regte plek 🤪 #Meisiekind
Nederlands

Hiep hiep hoera jy verjaar @steve_hofmeyr 🥳🥳🥳🥳 Baie geluk 🎉🎈 Wens jou ñ mooi en geseënde nuwe lewensjaar toe 🙏🫶
en nog baaaaaaie nuwe liedjies 🤪
Lekkerrrr verjaar 🥳 Kaapse groete en liefde ❤️
Nederlands

@steve_hofmeyr Nou hierdie is ALS om #DieGeelhoedjie kiekie wat jy geneem het te sien in jou Maandag video op FB 😁🫶 Was soooo lekkerrrr om jou weer te sien in Laaiplek/Velddrif en bietjie te kon gesels en jou te bederf met ons #BaconSmasher 🍔💙

Nederlands
Wilna Rossouw retweetledi

Wilna Rossouw retweetledi

@CellC @CellC_Support according to your people that phoned me back there is a debi check glitch on your system HELP !!!!!!!
CellC Support@CellC_Support
@WilnaIce Thanks for you reaching out. We sincerely apologize for the inconvenience and delay you're experiencing with your upgrade. To resolve this promptly, please DM your number and contact details, and we’ll have our sales team assist you as soon as possible. Cell C | GM
English

@CellC for 3 days N1 City is trying to get my debi check through to my banking app on a upgrade they can't get it right HELP !!!!!!
GIF
English
Wilna Rossouw retweetledi

Hiep hiep hoera jy verjaar 🥳🥳🥳
Baie geluk met jou verjaarsdag @Jay_du_Plessis 🎈🎉 Mooi dag en geseënde jaar vir jou 🙌💙 DANKIE vir soveel "memories" en shows oor die jare 🙌🙌 Bly die #Stoutgat wat jy is 🤪 Lekkerrrrrr verjaar 🤗😘

Nederlands
Wilna Rossouw retweetledi

𝗝𝗢𝗨 𝗧𝗬𝗗 𝗜𝗦 𝗡𝗢𝗨 - HY IS NOU OP ALLE PLATFORMS BESKIKBAAR! 🔥
𝗟𝗨𝗜𝗦𝗧𝗘𝗥 𝗛𝗢𝗠 𝗛𝗜𝗘𝗥: selectmusiek.lnk.to/joutydisnou
📩 Vir enige medianavrae: hermias.spangenberg@sonymusic.com
@SelectMusiek #JoBlack #music #beard #newmusic #newmusic2024 #NewRelease2024 #JouTydIsNou
Nederlands
Wilna Rossouw retweetledi

Vandag is dié ou man se bakkies op die voorblad van die #AfrikaanseHits speellys op @Spotify Dankie @SpotifyAfrica vir die eer. Gaan luister nou #SouVirJou hier as jy hom nog nie gehoor het nie… open.spotify.com/track/6b9Dja0f…

Nederlands
Wilna Rossouw retweetledi
Wilna Rossouw retweetledi

Wilna Rossouw retweetledi

Ek sien so baie uit na die burgers julle twee!! Dans maak mens mos maar rasend honger so hoop julle bring genoeg voorraad! 😉 Donderdag aandete sorted. 💪🏻👍🏻👍🏻
Wilna Rossouw@WilnaIce
So @Jay_du_Plessis is jy reg om #DieGeelhoedjie se 🍔 en 🍿 te proe Donderdagaand 😉 Dit gaan my 1ste show buite ń venue wees 😭 , jy sal maar #DirtyDancing op @DanskraalCpt se stoep kom sing vir my 😁 Sien jou daar 🤗 #DanskraalBellville Vir kaartjie besprekings: 0832729140
Nederlands

So @Jay_du_Plessis is jy reg om #DieGeelhoedjie se 🍔 en 🍿 te proe Donderdagaand 😉 Dit gaan my 1ste show buite ń venue wees 😭 , jy sal maar #DirtyDancing op @DanskraalCpt se stoep kom sing vir my 😁
Sien jou daar 🤗
#DanskraalBellville
Vir kaartjie besprekings: 0832729140



Brackenfell, South Africa 🇿🇦 Nederlands

@steve_hofmeyr Soooooo mooi en spesiaal Steve 😍❤
Brackenfell, South Africa 🇿🇦 Nederlands

Hiermee die skakel na ‘Romy (feat. Rocco de Villiers op klavier): stevehofmeyr.lnk.to/Romy
Nederlands

