WitnessMinistry

2K posts

WitnessMinistry banner
WitnessMinistry

WitnessMinistry

@WitnessGetuie

We co-ordinate and manage several important synodical witness projects and partnerships since 1991 on behalf of the DR Church family Cape Region.

Cape Town, South Africa Katılım Eylül 2016
251 Takip Edilen222 Takipçiler
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Plastiekvrye Julie Dis nooit te laat om daarop te begin fokus om met minder plastiek in jou lewe klaar te kom nie. Ons het op ons Eko-wenke se webblad oor Plastiekvrye Julie gaan loer. Kyk HIER na hoe jy ‘n groot bydrae kan lewer: bit.ly/3Q7ir6D
Nederlands
0
1
1
71
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
NetACT op besoek aan ons susterskerk in Angola: Kinkuni. Dr Kruger du Preez vertel vir ons meer van hul besoek aan die teologiese skool op Kinkuni. Lees meer daaroor HIER: bit.ly/43yCGx5.
WitnessMinistry tweet media
Nederlands
1
2
2
112
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Getuienisaksie op besoek aan ons susterskerk in Mosambiek. Lees meer daaroor HIER: bit.ly/3Y0hgaY.
WitnessMinistry tweet media
Nederlands
0
1
1
94
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Drie CBS-werkswinkels terselfdertyd aangebied! Dis nie aldag dat ’n gemeente kan regstaan vir drie werkswinkels wat tegelykertyd op een dag aangebied moet word nie, maar dis presies wat die VGK Klawer vroeër vanjaar reggekry het. Lees meer daarvan HIER. bit.ly/42SKVno
WitnessMinistry tweet media
Nederlands
0
1
1
104
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Plastiekvrye Julie Volgende maand vier ons Plastiekvrye Julie. Kom ons spring sommer weg met 3 Julie se Internasionale Plastieksakvrye Dag: bit.ly/3CIwdVp. Kyk ook na wenke oor hoe ons die gebruik van plastiek drasties kan verminder HIER. bit.ly/3XipomV
Nederlands
0
1
1
45
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Op besoek aan ons geloofsfamilie in Zambië. Lees meer van dr Nico Mostert se onlangse besoek aan ons susterskerk in Zambië, die Reformed Church in Zambia (RCZ).HIER: bit.ly/3pgirGj. (Oorgeneem uit Vrypos I NG Kerk Vrystaat)
WitnessMinistry tweet media
Nederlands
0
1
1
59
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Waardevolle Veritas-opleiding aan IRM-leraars in Mosambiek. Lees HIER meer: bit.ly/42Yrj18. Foto: Van die predikante in gesprek tydens een van hul opleidingsessies.
WitnessMinistry tweet media
Nederlands
0
1
1
46
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Race for Grace help Zimbabwiese kinders Getuienisaksie in samewerking met Race for Grace is besig met ’n reuseprojek om die Henry Murray Gedenkfonds in Morgenster Zimbabwe te ondersteun.
WitnessMinistry tweet mediaWitnessMinistry tweet mediaWitnessMinistry tweet mediaWitnessMinistry tweet media
Nederlands
0
1
1
62
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Meneer, waar was jy al die tyd? Floors Meyer van Arbeidsbediening George, vertel hoe een van hul bedieningspunte wat as gevolg van ’n tekort aan bedienaars in die slag gebly het, na Arbeidsbediening se dienste begin verlang het. Lees meer: bit.ly/3N46lIk.
WitnessMinistry tweet media
Nederlands
0
1
1
49
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
URCSA Msinga benefits from Veritas On Sunday 11 June, URCSA assistant pastors from the Msinga congregation near Ladysmith in KwaZulu-Natal and some Zionist bishops received Veritas Module 4 certificates. May Christ bless it as a source of his love and light in the world.
English
0
1
1
184
WitnessMinistry
WitnessMinistry@WitnessGetuie·
Congregational Witness facilitates discussion on Missional Leadership for URCSA Presbytery of Wellington.
WitnessMinistry tweet media
English
0
1
2
192