mispersepsie.
505 posts

mispersepsie.
@_FUBAR1
gisteraand se sigaret stompies gaan nie die drang vandag wegvat nie.
Katılım Mart 2016
172 Takip Edilen1.1K Takipçiler
mispersepsie. retweetledi
mispersepsie. retweetledi

Jou seerkry is nie jou skuld nie maar jou genesing is jou verantwoordelik.
Afrika-kind@ineedafrica
Al die stukkies pas nogsteeds perfek in mekaar in, al is jy gebreek. Jy het steeds alles in jouself om heel te wees. Iemand anders gaan jou nie gesond maak nie, mense is nie pleisters nie. Jou seerkry is nie jou skuld nie, maar jou genesing is jou verantwoordelikheid.
Nederlands
mispersepsie. retweetledi



