Barry Supra
5.8K posts


@MissusMads @BellvillePiet Nou toe nou. Jou moer ook Pietie! Agfok ek bedoel geseënde verjaardag. Confused. Merry birthday🎄🤣
Nederlands

.@BellvillePiet baie geluk met jou verjaardag VANDAG. (Vet weet hoekom ek môre in my calendar het.) Anyhoo, mag jou jaar vorentoe vol mooi parkies, lang skywe en moerse sukses wees. Maak dit jou jaar, hoor jy gonna Piet! 🤗
Nederlands

@Danman_Za @Salomienbotha Ek is seker ek het daai woorde al voorheen gehoor🤫
Nederlands

@4KobusWiese Ai dit is pragtig!
Rustenburg, South Africa 🇿🇦 Nederlands

Magtig maar die Leeus skrum lyk weer soos 'n Pierneef skildery. Hoë vlak kuns @jonathanmokuena #LIOvSHA
Nederlands

Another weekend that Jannie du Plessis is teaching the young looseheads a lesson. Doesn't make it easier with Willem Albert's at lock behind him
Like that old Tannie secretary at the GP's practice...
"Jy kan die Dokter nou sien Meneer.."
@LionsRugbyCo
#LIOvSHA
English
Barry Supra retweetledi
Barry Supra retweetledi















