Ekerk

7.8K posts

Ekerk

Ekerk

@ekerk

Jesus - sigbaar, voelbaar, verstaanbaar.

Pretoria, South Africa Katılım Eylül 2009
2.2K Takip Edilen5.7K Takipçiler
Ekerk
Ekerk@ekerk·
Luister gou saam na 'n kort stukkie van gister se 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽. #eKerk #eKerkLewendig #PierreEngelbrecht
Nederlands
0
0
1
115
Ekerk
Ekerk@ekerk·
Hoe help die Bybel ons met 'n roetekaart om te oefen aan 'n Goddelike karakter? Kom kuier saam tydens hierdie #EkerkLewendig #Preek rondom God se Woord waar ons saam gesels oor hierdie tema. #ekerk tinyurl.com/ysmk6xfx
Ekerk tweet media
Nederlands
0
1
2
217
Ekerk
Ekerk@ekerk·
Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 waar ons vanuit God se Woord kyk wat die fondasie is vir karaktervorming. Hoe lyk Goddelike karakter en hoe kan ons dit kweek? Sien julle dan! #EkerkLewendig #Ekerk #Preek tinyurl.com/469apr65
Ekerk tweet media
Nederlands
0
0
0
130
Ekerk
Ekerk@ekerk·
Kom deel in ons #EkerkLewendig #Preek Sondag oggend om 9:00! Hierdie week se preek, "Die kruispaaie van die siel: 'n les in gebed en standvastigheid," neem ons na die intieme oomblikke in Jesus se lewe in die tuin van Getsemane. #Ekerk tinyurl.com/2ezewp6b
Ekerk tweet media
Nederlands
0
0
0
95
Ekerk
Ekerk@ekerk·
Ons almal los voetspore waar ons loop. So los mense ook voetspore in ons lewens. Wie los voetspore in jou lewe? Kom kuier saam waar ons hierdie vraag vanuit God se Woord bekyk tydens ons #EkerkLewendig #Preek. #Ekerk tinyurl.com/ysde2fjh
Ekerk tweet media
Nederlands
0
0
1
123