
@RSG Dokumentêr: Do, 12 MRT, 8nm. O, Vloek! Om te swets of nie? 😉 Vloek jy net tussen jou pêlle en glad nie wanneer jy by jou Ma is nie? Wat gebeur in ons breine wanneer ons vloek, en kan 'n kraswoord stres- en pynverligting bring? Luister Do om 8 na dié insiggewende dokkie! ☺️

Nederlands













