Johan Fick

1.4K posts

Johan Fick banner
Johan Fick

Johan Fick

@fick_johan

Ek is op universiteit swot BsC Agric ek is in Vishuis op Bloemfontein. Ek skryf gedigte en dra Khaki's... IG: JOHAN_FICK

Katılım Eylül 2013
132 Takip Edilen372 Takipçiler
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Jy dwaal in my gedagtes rond sonder rigting, so verstrooid
Nederlands
0
2
1
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Ek soek nie man crush Monday nie ek soek nie oppervlakigheid nie ek soek roadtrips lang oproepe en vroeg oggend koffie
Nederlands
0
3
7
0
Johan Fick retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Word stil my siel en luister.. God skreeu nie, hy fluister.
Nederlands
0
45
63
0
Johan Fick retweetledi
pretensie prinses.
pretensie prinses.@Dis_die_prinses·
'n Mens se weakness is nie altyd 'n iets nie. Dis meestal 'n iemand.
Nederlands
0
10
20
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Want sy was daardie tipe crazy wat jy nie wil laat gaan nie
Nederlands
0
1
0
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Mamma dink mamma sy is goed genoeg?
Nederlands
0
0
2
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Dalk is dit die drank wat praat maar ek is lief vir jou
Nederlands
0
3
5
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Sys deesdae meer verlore as verlief
Nederlands
0
0
2
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Jy weet julle is saam as jy met 'n wit hemp by 'n photo shoot opdaag
Nederlands
0
0
0
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Dink net hoe cool is dit as jy met jou crush gaan praat
Nederlands
0
0
0
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Die ergste van alles is om net tot daardie punt te kom waar jy vir haar vra of sy wil gaan koffie drink
Nederlands
0
1
2
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Ek sien hoe hoop jou hart
Nederlands
0
0
1
0
Johan Fick retweetledi
Altyd Antjie
Altyd Antjie@AnjeBoschh·
Jy is die enigste persoon vir wie ek koffie wil maak.
Nederlands
0
10
16
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Wag vir my dit sal die moeite werd wees
Nederlands
0
3
3
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Ek het nog nooit so baie meisies in die sand sien speel soos die vakansie nie
Nederlands
0
0
2
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Ek wens ons kan net soen en verlief raak op mekaar
Nederlands
0
0
9
0
Johan Fick
Johan Fick@fick_johan·
Bly net nog 'n rukkie hier by my asb
Nederlands
0
0
0
0