
@Jan_0656 @Cardia_79 Ons moes altyd help met die slagtery van die skape en bees en bok biltong maak. Moes ook die hans lammetjies en kalfies help melk gee, en hulle is almal so oulik. Sal nog steeds nie my vleis los nie. En ons het hulle name gegee. Daisy se melk was lekker romerig 🤣
Nederlands






























