

GWK
478 posts

@gwkgroup
South African Agri Business












Ontmoet Frank Lawrence op @Landbouweekliks die week. Hy het in ’n tyd begin boer toe die natuur getem moes word.Vandag geld die teenoorgestelde.Kyk dié episode môre om 19:30 op @viatv!Geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @Monsan @MonsantoCo / @dekalb_sa bit.ly/2I5xqLW






Ivor se uitdaging in vandeesweek se episode van @landbouweekliks behels 'n rit in 'n 60 ton-vragmotor! Kyk vanaand om 19:30 op @viatv of hy dié monster se 12 ratte kan baasraak! Landbouweekliks word met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.

Rina en Norman boer op 6,6 ha grond en wys dat 'n mens nie op groot skaal hoef te boer om suksesvol te wees nie: bit.ly/2GaGMWc Kyk @landbouweekliks more om 19:30 op @viatv. Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.






