HB_ZA
2K posts


@Cardia_79 Aaah, ek het ook so n awesome ma. Dis 'n voorreg. Ons is gelukkig. Dankie vir die deel.
Nederlands

My vrou pis my vandag erg af. Gisteraand het ek een van die pynlikste episodes gehad sedert die fokken kanker begin het. Vandag maak ek die tuin skoon van vroegoggend af. Klaar met dit na die week se storm. En dit was erg!
Nou het ek die swembad se deck 'n laag behandeling gegee. En sy kak in haar broek oor die reuk van die goed? Ek fokken los dit. Die volgende poes kan na haar nukke omsien. Vir ondankbaarheid het ek nie tyd nie.
Maar anyway, ek gaan nou my en haar garages se vloere was en als skoonmaak. Fok die kak.😡

Nederlands

@Cardia_79 O jinne...don't be a gossip Cardia! Veral nie op X nie...Jy weet mos jy moet op Facebook skinder!
Nederlands

Our constitution declares that all South Africans have the right to participate fully in the life of our nation, that they should have a say in the way they are governed and that they should participate fully in all decisions that affect them.
#PeoplesParliament
x.com/i/broadcasts/1…
English



















