Klaar.

496 posts

Klaar. banner
Klaar.

Klaar.

@klaar__

Onthou my as 'n toe boek wat lekker kon soen.

Katılım Haziran 2018
159 Takip Edilen446 Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Partykeer voel ek sleg omdat ek sleg voel wanneer dit eintlik goed gaan met my. Asof ek vir die heelal wil jammer sê dat ek nie okay is wanneer ek eintlik veronderstel is om te wees nie.
Nederlands
0
6
18
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Bloedtyd.
CY
0
0
3
93
Klaar. retweetledi
🍂
🍂@Lovandfear·
— Haruki Murakami
🍂 tweet media
Indonesia
16
3.6K
16.1K
602.1K
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Ek mis jonk genoeg wees om te verstaan hoe om lief te hê.
Nederlands
0
0
2
135
Klaar.
Klaar.@klaar__·
@RomanCabanac Camping chair and some cash for the coffee and craft gin stands
English
0
0
6
227
Klaar. retweetledi
akyllus
akyllus@akyllus·
But I want you, said the wound to salt. — akyllus
English
4
25
51
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Ek haat julle nie. Maar die fokken weer fluister dat julle nie dieselfde sentiment dra nie. Ek sien julle. Dis donker hier. Maar, my donner, darem is dit droog. (2/2)
Nederlands
0
0
0
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Dag 816 van wag vir 'n nuwe Hozier album: Dit word moeiliker elke dag. Ek weet nie hoe lank ek dit nog kan vat nie. My siel is op' n ventilator. Ek't begin toevlug soek in Nat King Cole en Karen Zoid om die void te vul. Heelaas, my bestaan bly bleek en banaal. Môre veg ons weer.
Nederlands
0
0
3
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Sodat jy kan vergeet en van jou vaakheid ontslae wees. Sodat jy uiteindelik wakker kan wees vir ons en ons daggie in die son. 3/3
Nederlands
0
1
0
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Met die hoop dat wanneer die strale jou wange kielie en jou oë weer lewend laat ons huisie bewaar sal wees en jy my sal vind op die stoepie, vir n geselsie oor waar jou sluimer jou kop heen meegeslee het. 2/3
Nederlands
1
1
1
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Ek los my voornemens by jou deurtrap terwyl jy doeks. Ek hou ons plekkie in die lig, weg van die onkruit en die ewig-naderende bomebos met die ongediertes en die koud. Ek hou ons plekkie 'n huis. 1/3
Nederlands
2
1
1
0
Klaar. retweetledi
Uth 🇵🇸🇿🇦🍉
Uth 🇵🇸🇿🇦🍉@UthmanSamaai·
Someone said “just because I carry it well, doesn’t mean it ain’t heavy” I felt that.
Cape Town, South Africa 🇿🇦 English
1
41
199
0
Klaar. retweetledi
logan
logan@hoznasty·
therapy? you mean listening to like real people do by hozier on repeat
English
6
378
1.9K
0
Klaar. retweetledi
toegegroeide heerlikheid
toegegroeide heerlikheid@TeHeerlik·
kersfees sonder jou voel soos kwaad gaan slaap
Nederlands
0
4
14
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
'n Bietjie vertroue en die kans om saam met jou, en soveel soos jy, jou drome te droom.
Nederlands
0
0
4
0
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Meteorologie as 'n professie is of dood, óf op sy laaste asem. Oom Johann Schutte se era was obviously die piek van die SAWS, want deesdae is al wat hulle regkry die dorpsname. Ervaar iemand hierdie dieselfde?
Nederlands
0
0
1
0
Klaar. retweetledi
F. Scott Fitzgerald Quotes
F. Scott Fitzgerald Quotes@F_ScottFitz·
"I'm a slave to my emotions, to my likes, to my hatred of boredom, to most of my desires." F. Scott Fitzgerald, This Side of Paradise
English
2
424
1.5K
0