Klyntji.com

1.3K posts

Klyntji.com banner
Klyntji.com

Klyntji.com

@klyntji

Divers, progressief en vars

Katılım Aralık 2013
1.4K Takip Edilen1.6K Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Ons sê vir eers cheers vir X, maar ons woeker voort op ander platforms. Geniet jy Klyntji-inhoud? Kom sê hallo op Instagram, Threads of Facebook, en teken in vir ons nuusbrief om op hoogte te bly met nuwe stories en ander nuus: klyntji.com/nuusbrief 🖤
Nederlands
0
0
1
83
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
"Liefde was volop sonder ienage grense, net soes sy," skryf @Gaireyah oor Diana Ferrus se begrafnis, wat op 14 Februarie 2026 in Worcester gehou is. Lees haar huldeblyk aan dié ikoniese digter en mentor: klyntji.com/joernaal/2026/…
Klyntji.com tweet media
Nederlands
0
0
1
61
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
"Daar is vir my nie ’n erger woord as die outydse 'reinheid' en 'skoon' nie, en die idee dat iets moet rein en skoon wees. Ek het nog altyd ’n instink om dinge net op te fok." Lees die onderhoud met Willemien de Villiers: klyntji.com/joernaal/2026/…
Klyntji.com tweet mediaKlyntji.com tweet mediaKlyntji.com tweet media
Nederlands
0
0
0
47
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Nie ’n beurshouer of lid van die @SAAkademie nie? Doen aansoek om ’n assossiaatlid te word! Stuur eenvoudig ’n e-pos aan akademie@akademie.co.za om navraag te doen. Sodra jy ’n lid is, kan jy laat waai met jou voorlegging aan Klyn Akademie. 💥
Nederlands
0
0
0
22
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
KYK: Dis óók Klyntji, ’n kortfilm deur Paula Stephanie Kruger en Drianco Fourie (aka Hendriek Bleik). ’n Storie het ’n begin en ’n middel en ’n einde. Maar dié storie begin so … youtube.com/watch?v=ONfUDT…
YouTube video
YouTube
Nederlands
0
0
1
101
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Voor | ná | intussen: 'n blik oppi vyfde Swart Afrikaanse Skrywersimposium. Dis tyd om oo Afrikaans as geheel met meer verbeelding en nuuskierigheid te dink: klyntji.com/joernaal/2025/…
Klyntji.com tweet media
Nederlands
0
0
0
35
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Midde-in vanjaar se 100 jaar vieringe van Afrikaans as amptelike taal, het ’n aantreklike en misterieuse koffietafelboek op boekwinkels se rakke verskyn: klyntji.com/joernaal/2025/…
Klyntji.com tweet media
Nederlands
0
0
1
39
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Splinternuut: 'n Klyntji-korpus, gratis vir navorsers. Gerhard van Huyssteen, professor in Afrikaanse taalkunde en taaltegnologie aan die @theNWU wat ook by CTexT betrokke is, deel meer oor die proses en bevindinge: klyntji.com/joernaal/2025/…
Klyntji.com tweet media
Nederlands
0
0
1
58
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Come one, come all! Be there or be square! Bring jou vrinne en jou vyande!
Klyntji.com tweet mediaKlyntji.com tweet mediaKlyntji.com tweet media
English
0
0
0
44
Klyntji.com retweetledi
Nkateko Masinga
Nkateko Masinga@nk_masinga·
My @klyntji 2025 contributor copy arrived in the mail a few weeks ago and it's so cute! Don't forget to RSVP for the Johannesburg launch @LoveBooksJozi on the 18th of November 2025. You can also order a copy of the zine from Love Books for only R60. lovebooks.co.za/event/book-lau…
Nkateko Masinga tweet mediaNkateko Masinga tweet media
English
0
1
5
131
Klyntji.com
Klyntji.com@klyntji·
Plus: Albert Frost toer in Oktober saam met die ander Suid-Afrikaanse kitaarlegende, @danpatlansky, by die @BARNYARDTHEATRE (3 Oktober in Pretoria, 4 en 5 Oktober in Johannesburg, 8 Oktober in Durban en 15 Oktober in Kaapstad). Kaartjies via barnyardtheatre.co.za.
Nederlands
0
0
0
27