Lize- Marié
56 posts


@DieWindpompFilm 'n film wat ek graag weer en weer en weer sal kyk. Uitstekend! Treffend! Onvoorspelbaar! Mooi! Elke lag&traan werd
Nederlands
Lize- Marié retweetledi
Lize- Marié retweetledi

@vrousoekboer1 Een van die lekkeste Afrikaanse films ; ek het gelag, ontspan en ek het na my kêrel verlang! Beslis die kyk werd gewees.
Nederlands


@Leah_Lyrical Jou stem is verslawend. . ."Ek moes jou gesoen het" is by verre my gunsteling*
Nederlands

@isasmal Verlang julle<3 buurvrouens tot die 10de mag! Skree sommer as jy 'n kruller of teesakkie soek, ons gooi dit sommer oor die muur ;)
Nederlands










