Æñdrę Láńtérfáńtér

7.1K posts

Æñdrę Láńtérfáńtér banner
Æñdrę Láńtérfáńtér

Æñdrę Láńtérfáńtér

@mapstieks

Ouer/Wyser. Volrond, vol str©nt. Ou: wyn, skoene, vriende. Ignoreer is die beste geweer. Trotse maker van foute. Soms polmesaris.

Afrique du Suip Katılım Haziran 2010
352 Takip Edilen436 Takipçiler
@rno
@rno@watsenaam·
@mapstieks En jou familie kan seker nie kuier nie oor Covid?
Nederlands
1
0
1
0
@rno
@rno@watsenaam·
@mapstieks Hoe gaan die gesondheid?
Nederlands
1
0
0
0
Oom Rugby
Oom Rugby@Oom_Rugby·
Montpelier trying to stop Leicester maul remind of time we try stop a skiboat on a trailer that come off its hook coming down the slipway of Ramsgate skiboat club
English
8
1
45
0
Æñdrę Láńtérfáńtér
Æñdrę Láńtérfáńtér@mapstieks·
@watsenaam Ek drink Sutent. Vat 3 mde om te sien of dit werk. Daarna sal prognose makliker wees. Reeds versprei na skedel, lewer, werwel, lewer en limfkliere. Dit is 'n agressiewe kanker, maar reageer gewoonlik goed op die meds.
Nederlands
1
0
1
0
@rno
@rno@watsenaam·
@mapstieks Ek is so jammer om te hoor. Wat is die prognose? Watse behandeling kry jy?
Nederlands
1
0
0
0
Æñdrę Láńtérfáńtér
Æñdrę Láńtérfáńtér@mapstieks·
Lessies na 2 maande met nierkanker: - 'n Dag sonder pyn is die grootste geskenk. Morfien is die 2de grootste geskenk. - Mense gee nog om. - Die vermoë om dose te verduur krimp daagliks, en so word jy ook maar 'n doos. - Die klein goedjies maak nie meer saak nie, maar sommige
Nederlands
1
2
5
0
Æñdrę Láńtérfáńtér
Æñdrę Láńtérfáńtér@mapstieks·
- help jou pêlle (jy het meer as wat jy dink) om nie die klein goedjies vir groot goed aan te sien nie. - Druk jou mense, jou vrou, jou kinders. Hulle is jou alles (dankie Bobby, klink nie of die Procydin werk nie). - alles wat jy wil sê, is reeds gesê. In die Bybel of in 'n song
Nederlands
2
0
3
0
Æñdrę Láńtérfáńtér
Æñdrę Láńtérfáńtér@mapstieks·
- mense gaan verbaas as jy vra hoe dit met hulle gaan, veral as dit klink of jy die vraag bedoel. - party dae is die grootste oorwinning om uit die bed uit op te staan. Vier dit met 'n rooibostee in die herfssonnetjie - Movicol - Drink die bêrewyn. Koop nog.
Nederlands
1
0
3
0
Æñdrę Láńtérfáńtér
Æñdrę Láńtérfáńtér@mapstieks·
@mspr1nt It is a Unifi AP. All your APs can have same name and password. Devices move seamlessly between APs (mesh). Speed is 600Mbs. Uses both 2.4 and 5Ghz (important if you live in a complex). Gets its power over the LAN cable (tidy!). I'll gladly help you plan your layout. I have time
English
1
0
0
0
antoinette muller 🇿🇦
I have a begripstoets of adulthood - I kindly request your suggested solutions for 50 marks, please read carefully and submit your solutions.
English
2
0
1
0