MoreletaparkGemeente
4.7K posts

MoreletaparkGemeente
@moreletakerk
Jesus, alles in elkeen
Pretoria, South Africa Katılım Temmuz 2011
1.6K Takip Edilen2.2K Takipçiler



#saamleer Kom luister @ 09:00 + 18:00 wat die 7 briewe vir die gemeentes in Openbaring vertel het. (aanlyn kyk op Youtube: Moreleta Live)

Nederlands

Vars fokus! Kleingroep- en assistentleiers: ons nooi jou na ‘n nuwe toerustingsgeleentheid - groei saam! Met Ds. Dirkie: Saterdagoggend 5 Feb 08:00-10:00 (Oranjesaal). Navrae: W/App 072 597 1648 of epos dvdspuy@moreleta.co.za

Nederlands


#kyksaam Ons YouTube kanaal is beskikbaar om saam na boodskappe te kyk - ouer en nuwe videos is reeds gelaai. youtube.com/channel/UCQBgI…
Nederlands

#saambeleef Kom stap deur die tabernakel en ervaar saam die betekenis van elke area. Oop vandag tot Donderdag, 07:00 - 21:00
(Vandag tot Donderdag: 10:00 erediens en gebedslering 19:00 - albei in die mini ouditorium.

Nederlands
















