LitNet

13.4K posts

LitNet banner
LitNet

LitNet

@mylitnet

LitNet: Jou 24/7-kunstefees | LitNet: Voicing South African culture

South Africa Katılım Mart 2011
1.2K Takip Edilen4K Takipçiler
LitNet
LitNet@mylitnet·
"Mooi uitgegeven fotoboek met korte toelichtende teksten in het Nederlands en Engels over 39 naoorlogse monumenten die betrekking hebben op de koloniale periode." ~ Erik van den Bergh voertaal.nu/leesimpressie-…
Nederlands
0
0
0
25
LitNet
LitNet@mylitnet·
Die bekende TV-sjef en bekroonde kosskrywer Herman Lensing vier vanjaar Paasfees met ’n spesiale episode van ’n buitelug-eetervaring op die idilliese Wes-Kaapse dorp Koringberg. litnet.co.za/persverklaring…
Nederlands
0
0
0
30
LitNet
LitNet@mylitnet·
"Ook die mierleeu lê en wag, só wag Die luisterende vlakte op die reën om genade" Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake. litnet.co.za/rymstories-die…
Nederlands
0
1
0
21
LitNet
LitNet@mylitnet·
Izak de Vries: "Die klein leefruimte van die Blums se laaste dae is met groot sorg aan detail vir die kykers gebied. Dit het geloofwaardigheid geskep aan Hetta se lewe en ’n ruimte vir Peter se verskynings geskep." litnet.co.za/hortjies-dig-b…
Nederlands
0
0
2
38
LitNet
LitNet@mylitnet·
"The focus is especially on the functioning (nature and effect) of criminal tendencies within the South African political dispensation and the implications thereof for the democratic political dispensation." – André Duvenhage litnet.co.za/south-africa-a…
English
0
0
0
20
LitNet
LitNet@mylitnet·
"Daar word veral gekonsentreer op die funksionering (aard en werking) van misdaadtendense binne die Suid-Afrikaanse politieke konteks en die implikasies daarvan vir die demokratiese politieke bestel." – André Duvenhage in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴 litnet.co.za/suid-afrika-as…
Nederlands
0
0
0
9
LitNet
LitNet@mylitnet·
Die Suidoosterfees se Talentsoektog-kompetisie bied vanjaar weer die geleentheid aan amateurkunstenaars om hul talent aan die wêreld bekend te stel. litnet.co.za/persverklaring…
Nederlands
0
1
0
13
LitNet
LitNet@mylitnet·
"The study examines how early Christianity redefined moral identity beyond traditional family and civic structures in the Greco-Roman world ..." – Cilliers Breytenbach in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴 litnet.co.za/morality-beyon…
English
0
0
0
25
LitNet
LitNet@mylitnet·
"Die nuwe definiëring van affiliasie en lojaliteit het ’n morele paradigma geskep wat tradisionele familie, groep en sosiale grense oorskry het." – Cilliers Breytenbach in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴 litnet.co.za/moraliteit-and…
Nederlands
0
0
1
23
LitNet
LitNet@mylitnet·
"Hierdie verligting sal van 1 April tot 5 Mei 2026 geld. Sonder hierdie ingryping sou die verhogings selfs meer dramaties gewees het." ~ Jean Oosthuizen voertaal.nu/brandstofbloed…
Nederlands
0
0
0
26