
MTsotetsi
3.2K posts

MTsotetsi
@snl992000
Epiphany is my Testimony






President Trump to the president of South Africa on the White genocide happening in South Africa: “You allow them to take land. Then when they take the land, they kll the White farmer. And when they kll the White farmer, nothing happens to them. If the news wasn’t fake, they’d be covering it. The fake news in this country doesn’t want to talk about it, but now they have to.” President Trump is the only major politician to talk about the horrible things happening in South Africa. Trump is a true hero.


@ortambo_int @Airports_ZA providing complimentary sewage water to travellers on arrival.


Ons onthou Wilmientjie, Wilna en Attie Potgieter. 2 Desember 2010: 15 jaar gelede. (Deur oorlede Barend Pienaar op fb getik) Ekself het die jare aangepas (5 na 15jr toe, en ñ ander vriend van ons se naam uitgehaal) "Watter persoon kan hierdie dag vergeet? Dit was soos 'n koue vuis en 'n knop op my maag wat ek geluister het na die brutaliteit van hierdie moorde. Attie (40) was meer as 80 keer gekap met 'n panga en gesteek met 'n tuinvurk. Die nadoodse ondersoek het bevind dat slegs 'n paar houe tot sy dood gely het. Willemientjie (2) is aan haar hare opgetel en van agter af dood geskiet deur haar kop. Sy is soos 'n nat bondel wasgoed in 'n boks gegooi. Wilna (36) wat alles aanskou het is ook met 'n pistool tereggestel met 'n enkel kopskoot. Weereens is slegs karige besittings gesteel. Die 5 SWART TERRORISTE is later gevang en gevonnis. 15 jaar later en honderde plaasmoorde verder en nogsteeds word niks aan hierdie walglike dade gedoen nie.Geen politikus wit of swart spreek hulle hieroor uit nie. Ons eie mense leef in ontkenning en wil niks weet as jy van Volksmoord praat nie. In die getuienis van die 5 het dit keer op keer uitgekom en ek haal aan "we planned to kill the whites". Ek het die hofrekords en ook hulle verklarings maar nogsteeds leef ons in ontkenning. Wat gaan dit vat van ons as Volk om eendragtig op te staan en hierdie regime vir eens en altyd te wys wie ons is. Om vir hulle te se dat die streep in die sand die laaste keer getrap is. Hoeveel moet nog begrawe word." youtu.be/52owrSsG6S4?si…



Sanction South Africa.
















