Solidariteit

42.9K posts

Solidariteit banner
Solidariteit

Solidariteit

@solidariteit

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: https://t.co/ps1a10lDTG🔸 [email protected] 🔸0861 25 24 23

Suid-Afrika Katılım Aralık 2009
724 Takip Edilen54.2K Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
PODSENDING Lesufi en Gayton: “Bokkieweek is rassisties!” Die afgelope week het Bokkieweek hewige debat ontlok. Kritici beweer dat die geleentheid rassisties is – maar wie is dié kritici, en waarop berus hul beskuldigings? Dirk Hermann gesels in hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld met @kalliekriel, uitvoerende hoof van @afriforum en een van Bokkieweek se borge, oor die omstredenheid en die rassedebat wat rondom die geleentheid ontstaan het. Kyk die week se episode hier: youtu.be/VTXggL5NVj4
YouTube video
YouTube
Nederlands
1
17
32
1.1K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Groter en beter: Opleidingsinstellings gaan van krag tot krag Daar is ʼn tyd vir groter bou. En wanneer jy alreeds so groot gebou het soos wat jy kan, hoe dan gemaak? Dán moet jy dít wat jy reeds gebou het, versterk en verbeter. Bou gebeur in fases: groter, dan beter, dan weer groter, en so gaan dit aan. Só het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, eens gesê. Elkeen van die Solidariteit Beweging se opleidingsinstellings wat opgerig word, is ʼn versekeringspolis vir jou kinders se toekoms – óns kinders se toekoms. Hier is ʼn kort nuusbulletin oor wat elkeen van die opleidingsinstellings tot dusver in 2026 vermag het: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
0
0
2
154
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Dit gaan nie oor wie jy ken nie, maar hoe goed jy met hulle kan netwerk! Daarom maak Solidariteit-aanlyn se sosiale ruimte dit maklik en lekker om met mekaar te netwerk, op fotoplasings te reageer en om waardevolle gesprekke te begin! Lees hier om meer oor dié aanlyn ruimte uit te vind: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
0
0
9
403
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Reserve Bank urged not to overreact in response to inflation now Although inflation has risen substantially to 5%, up from last month’s figure of 4.5%, interest rates should not be increased any further. The interest rate was already raised by 25 basis points in May this year specifically to curb further increases in inflation. Read the media statement here: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
English
0
4
17
1K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝐈𝐧 𝐰𝐚𝐭𝐭𝐞𝐫 𝐛𝐞𝐫𝐨𝐞𝐩 𝐢𝐬 𝐢𝐧𝐠𝐫𝐲𝐩𝐢𝐧𝐠 𝐝𝐫𝐢𝐧𝐠𝐞𝐧𝐝 𝐧𝐨𝐝𝐢𝐠? Solidariteit het pas 'n hofbevel verkry waarmee owerhede gedwing gaan word om sokkies op te trek met die uitreik van rooiseëlsertifikate vir ambagslui. Vir ambagslui is dit dikwels die sleutel tot vordering in die beroep en is hierdie hofbevel 'n deurbraak. Tog is daar soveel ander beroepe wat ook onder staatsburokrasie in Suid-Afrika ly. In watter beroep 𝐝𝐢𝐧𝐤 𝐣𝐲 is ingryping veral nou nodig, en waarom?
Solidariteit tweet media
Nederlands
1
12
45
1.3K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Lesufi en Gayton McKenzie noem Bokkieweek rassisties. Dirk Hermann gesels in hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld met @kalliekriel, uitvoerende hoof van AfriForum en een van Bokkieweek se borge, oor die omstredenheid en die rassedebat wat rondom die geleentheid ontstaan het. Kyk die episode hier: youtu.be/VTXggL5NVj4
YouTube video
YouTube
Nederlands
3
34
101
1.8K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
#𝙎𝙩𝙞𝙡𝙒𝙤𝙧𝙙𝙎𝙤𝙣𝙙𝙖𝙜 Ek het vir jou gedoen wat jy gevra het. Ek het jou 'n verstandige en insiggewende hart gegee, sodat daar niemand soos jy was voor jou nie en niemand soos jy sal opstaan ná jou nie. 1 Konings 3:12
Solidariteit tweet media
Nederlands
0
6
32
721
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
BEE-vereistes vir die aanbied van 'n All Black-rugbytoer na Suid-Afrika. Kan almal wat dink dit is 'n goeie idee asseblief opstaan? Enigiemand? Ek het nie so gedink nie.
Nederlands
3
24
85
3.4K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Ná 'n verwoestende vragmotorongeluk waarin die plaaslike musikant Nico Langeveldt sy been verloor het, het hy en Francine nie net teen die trauma van die ongeluk geveg nie, maar ook teen 'n afgekeurde vergoedingsfonds-eis. Solidariteit het namens hulle opgetree en gehelp om die uitkoms te verander. Vandag ontvang Nico die voordele waarop hy geregtig is en kan hy weer doen waarvoor hy lief is, musiek maak. Lees hoe Solidariteit hierdie egpaar deur een van die moeilikste tye in hul lewe bygestaan het. aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
0
11
29
840
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Hoe rooiseëlkrisis ʼn jong sweiser sy droomwerk gekos het “Daai rooiseël; daai laaste stukkie papier…” sê hy moedeloos. “Alles het tot ʼn stilstand gekom as gevolg van daai stuk papier. Dit maak nie saak hoe graag hulle my wil aanstel nie – hulle kan nie. Hulle mag nie.” Lees die jong ambagman se storie hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
1
10
34
821
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Hie’ kommie sokker! Terwyl Bafana Bafana die land aan die praat hou, ontplof die nuus by Woolies, sukkel Parys met sy nuwe identiteit en maak die zama-zamas Hartbeespoort hul eie speelgrond. Kom luister hoe Charné Mostert en haar kabinet die land se jongste kaskanades in episode vier van Minister van Menings bespreek. Nou beskikbaar: youtu.be/Ph4keHWl6bk
YouTube video
YouTube
Nederlands
0
9
37
2.1K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
SUKSES: Solidariteit verwelkom hofbevel oor rooiseëlkrisis Solidariteit verwelkom die arbeidshof se bevel na ‘n dringende aansoek oor die onaanvaarbare vertragings met die uitreiking van rooiseëlsertifikate aan gekwalifiseerde ambagslui deur Solidariteit gebring is. Volgens die hofbevel het Solidariteit die mandaat ontvang om onmiddellik ‘n oorsigtelike rol te begin speel waarvolgens al die respondente tot verantwoording geroep word om die groot hoeveelheid sistemiese probleme uit te stryk. Lees die volledige mediaverklaring hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
0
7
26
588
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
“Bokkieweek is rassisties!” Dit is die beskuldiging van Panyaza Lesufi en Gayton McKenzie. Maar waarop grond hulle dit? Dié is ’n gesprek wat jy nie wil misloop nie: youtu.be/VTXggL5NVj4
YouTube video
YouTube
Nederlands
1
21
56
747
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Die verkrygingswet is nie wat dit sê dit is nie. Dit beveg nie korrupsie nie en dit maak nie die tenderprosedures meer effektief nie. Theuns du Buisson vertel meer hieroor. Lees gerus die mediaverklaring hier: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
1
11
23
601
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Solidarity: Draft procurement regulations miss the real problem Solidarity has warned that the draft regulations issued under the Public Procurement Act fail to address the root causes of South Africa’s public procurement crisis. The organisation also questions why the regulations have been published for public comment before the Constitutional Court has ruled on the constitutionality of the Act itself. Solidarity has submitted its comprehensive comments on the draft regulations to the National Treasury. Read the media statement here: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
English
1
10
27
546
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
News24 en Panyaza Lesufi is histeries oor Bokkieweek. Ek was dié week self by Bokkieweek. Die kinders het dit eenvoudig geniet. Dit is ʼn normale week waartydens kinders hul talente onbevange kan uitleef. Ouers neem verlof vir die week, kamp in die omgewing, pak hul kampstoele rondom die velde uit en almal geniet dit saam. Lees verder hier waarom Lesufi histeries is oor Bokkieweek: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
Nederlands
7
68
243
4.4K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Solidarity: Denel PMP investment will only succeed with the right people and expertise Solidarity welcomes Denel’s decision to invite investors to strengthen its ammunition manufacturing division. However, Solidarity cautions that no investment or partnership will succeed without the necessary skills and expertise, and these can only be retained and developed if the right people remain on board. Read the media statement here: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
English
0
12
28
624
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | De Beers and others must proactively intervene to prevent mining job losses Solidarity is deeply concerned about the proposed temporary cessation of production at De Beers’ Venetia mine near Musina and the potential loss of more than 1 100 jobs at the mine as part of a broader process that could affect even more employees. According to Willie Venter, Deputy General Secretary of Solidarity, Venetia is one of the largest employers in the Musina area and even a planned temporary closure would have a significant economic impact on the local community. Read the media statement here: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
English
2
18
37
1.4K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Solidariteit-lid Johan Mettler het vanoggend hofstukke onderteken om sy skorsing as stadsbestuurder saam met Solidariteit te beveg. Mettler se skorsing is duidelik polities gemotiveerd, en Solidariteit sal die onregmatigheid daarvan in die hof bewys.
Nederlands
3
31
126
2.8K
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Solidarity demands the urgent payment of outstanding school allocations in Gauteng The Solidarity Teachers’ Network has formally written to Gauteng MEC for Education, Sport, Arts, Culture and Re-creation, Lebogang Maile, as well as the Head of the Gauteng Department of Education, regarding the department’s failure to pay public schools their outstanding school allocations in full and on time. Read the media statement here: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…
English
3
51
136
12.6K