The Gathering
13 posts

The Gathering
@thegatheringpe
Jeug- Dinsdag aande, 18:00 vir 18:30 tot 19:30 (of tot wanneer jy wil huis toe gaan) In PE-Hoogland se jeuglokaal!
Katılım Ocak 2014
19 Takip Edilen6 Takipçiler

Ons skop vanaand weer volstoom af! Kom kuier en geniet die aand saam met ons! 18:00 vir 18:30 in die jeuglokaal. #Jesusliefde vir julle
Nederlands

As daar 2 meisies is wat weet hoe om #popcorn te maak is dit Carla en Magen! Maak julleself solank reg vir volgende Dinsdag se #movienight!
Nederlands

Amper weer sulke tyd! Vertel al julle pelle ons kom môre weer bymekaar vir nog 'n onvergeetlike aand! #Jesusliefde vir julle!
Nederlands

Ons is so excited om Dinsdagaand weer saam met julle te kuier! Bring 'n pel! Geseënde week vir elkeen! #Jesusliefde vir julle
Nederlands

Ons is SUPER AMPED om julle weer môre te sien! Weer 18:30 in die jeuglokaal! Mag julle almal geseënd wees! #Jesusliefde vir julle!
Nederlands

Die launch was amazing fun! Dankie aan elkeen wat die aand saam met ons kom geniet het, ons maak volgende week weer so! #lekkermense
Nederlands

Ons sien uit om julle te sien by ons launch, Dinsdag, 28 Januarie om 18:30!!! In Hoogland se jeuglokaal! #Jesusliefde vir julle!
Nederlands