Weiveld

8K posts

Weiveld banner
Weiveld

Weiveld

@Weiveld

WAAR AFRIKAANS EN DANS GROOT WAS #Weiveld

Pretoria, South Africa Katılım Şubat 2015
1K Takip Edilen4.4K Takipçiler
Weiveld
Weiveld@Weiveld·
Ons het te veel lawaai, so nou gaan ons maar braai … daar is wel iets anders om die draai! • Ons het lekker gewei, maar nou is dit verby … ons sien jou gou weer met ‘n nuwe idee! • #weiveld @ Weiveld instagram.com/p/Cd-HlKMIZg_/…
Nederlands
0
0
0
0
Weiveld
Weiveld@Weiveld·
DAMES! (en here) moet nie Weiveld se kaatjie van die baan GIN & MIX special mis wei nie. Maak seker jy weet wat jy kan kry wanneer jy by Weiveld se kroeg stop om die keel ‘n bietjie nat te maak. ☎️ 071 471 6698 📧 bookings@weiveld.co.za #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
Weiveld tweet media
Nederlands
0
0
2
0
Weiveld
Weiveld@Weiveld·
Kan jy die klingel van die ys hoor? Kom kuier by Weiveld en bestel ons kuier leier BRANNAS special! Bederf jouself en jou beursie met die lekker afslag op Weiveld se Olof Bergh brandewyn promosie. Jy verdien dit! ☎️ 071 471 6698 📧 bookings@weiveld.co.za #WeiveldWeiWeer
Weiveld tweet media
Nederlands
0
0
0
0
Weiveld
Weiveld@Weiveld·
Weiveld Wonder…Wat wil julle hoor? Ons luister graag na wat of wie julle wil hê! Laat weet ons wie julle nog op Weiveld se verhoog wil sien in die kommentaar hier onder.​ ​ ☎️ 071 471 6698​ 📧 bookings@weiveld.co.za​ ​ #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld
Nederlands
0
0
0
0
Weiveld
Weiveld@Weiveld·
By Weiveld sal jy altyd jou mense kry! Ons is trots Afrikaans sodat jy ook trots Afrikaans kan wees. Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan. ​ ​☎️ 071 471 6698​ 📧 bookings@weiveld.co.za​ ​#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd
Nederlands
0
0
3
0
Weiveld
Weiveld@Weiveld·
Weiveld luister na ons mense wanneer hulle vra vir Afrikaans! Kom geniet elke naweek by Weiveld en luister na die stemme van ons nasie op ons verhoog.​ Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.​ ☎️ 071 471 6698​ 📧 bookings@weiveld.co.za
Nederlands
0
0
0
0