Wian

304 posts

Wian banner
Wian

Wian

@wianbont

Leef altyd in danbaarheid teenoor die Here! Dank die Here, want Hy is goed! Sy troue liefde duur vir altyd. 1 Kronieke 16:34

Katılım Mayıs 2011
18 Takip Edilen26 Takipçiler
Wian
Wian@wianbont·
As Christene word daar van julle verwag om soos Jesus te leef. Hy het vir julle ’n voorbeeld gestel hoe julle moet leef.Leef soos Hy geleef het.Onthou dan Hy het vir julle gely en nooit iets gedoen waarvan God nie gehou het nie.Wat Hy gesê het,kan julle maar altyd glo. 1 Pet 2:22
Nederlands
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
“Moenie toelaat dat julle bitter word nie. Beteuel jou humeur en as jy dalk jou humeur verloor, moet jy nie kwaad bly nie. Moenie mekaar vloek of lelike dinge vir mekaar sê nie. Moet ook nie iets doen wat vir ’n ander een sleg is nie.” Efesiërs 4:31 DB
Nederlands
0
4
14
0
Wian
Wian@wianbont·
“Nou en vir altyd is Ek God. Niks kan by My weggevat word nie. Wat Ek doen, kan niemand verander nie.” Jesaja 43:13 DB
Nederlands
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
“Hierdie God is ons s’n. Vir altyd en altyd sal Hy ons God bly. Hy sal elke keer vir ons wys waarheen ons moet gaan.” Psalms 48:15 DB
Nederlands
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
“Ons vra dat U ons altyd sal liefhê, Here. Ons kyk elke dag op na U.” Psalms 33:22 DB
Nederlands
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
Daar is nie ’n millimeter van die hemel of die aarde wat nie vertel hoe groot God is nie. Alles wat Hy gemaak is vol van sy eer.
Nederlands
0
0
3
0
Wian
Wian@wianbont·
Moenie mense beledig wat julle vervolg nie. Bid eerder dat God sy goedheid in hulle lewens sal uitstort. (Romeine 12:14 DB)
Bloemfontein, South Africa 🇿🇦 Nederlands
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
Wian tweet media
Bloemfontein, South Africa 🇿🇦 ZXX
0
0
1
0
Wian
Wian@wianbont·
Wian tweet media
Bloemfontein, South Africa 🇿🇦 ZXX
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
@CheetahsRugby @RugbyFifteen: VODACOM BULLS 28 vs TOYOTA CHEETAHS 6 after 75 min. Try scored by William Small-Smith for BULLS
Bloemfontein, South Africa 🇿🇦 English
0
0
0
0
Wian
Wian@wianbont·
Wian tweet media
Sandton, South Africa 🇿🇦 ZXX
0
0
0
0