Touch of Class

573 posts

Touch of Class banner
Touch of Class

Touch of Class

@touchofclassmus

Touch of Class is 'n SA musiekduo met veelsydige sanger Ruhan du Toit en legendariese kitaarspeler Deon van der Merwe.

Pretoria, SA Entrou em Eylül 2013
274 Seguindo774 Seguidores
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Kaapstad, julle is ongelooflik! Al die AiG-konserte is TJOKKENBLOK! Ons maak spesiaal vir julle 'n 5de konsert oop - dit is die eerste keer ooit so help ons asseblief om rekords te breek en Afrikaans GROTER as óóit te maak. Klik hier: bit.ly/AiGKaap_19. @Computicket
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
3
14
28
0
Touch of Class
Touch of Class@touchofclassmus·
Winskopies is ook welkom in Desember so koop nou jou kaartjies vooraf en bespaar ń rand of twee. Sien julle Sondag.
Touch of Class tweet media
Nederlands
0
0
2
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Kan jy dit glo?! Afrikaans is Groot skop môre af! Vir watter konsert het jy kaartjies? #AiGPta2018
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
4
4
14
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Dit is nog net een dag - net één slapie - voor die Afrikaans is Groot-konserte afskop! Ons hoop jy sien saam met ons uit en geniet dit - want ons kan nie wag om weer die grootste vertoning aan jou te bring nie. Trek gemaklik aan en maak reg om musiek - en Afrikaans - te vier.🎉
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
1
10
23
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Hier is goeie nuus. Daar is 'n #blackfriday aanbod op AiG-kaartjies vir die konsert van 29 Nov. 19:30. Die eerste 200 kaartjies wat in die R350 prysklas verkoop word kry 2 kaartjies vir die prys van 1. Nou dít is 'n winskopie. Moet nie uitmis nie. Slegs by @Computicket.
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
1
15
19
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
KAAPSTAD NEEM KENNIS! Is julle reg vir Afrikaans is Groot? Kaartjieverkope open nou om 09:00! Slegs beskikbaar by @Computicket. Maak seker julle mis dit nie, want dit gaan nóg GROTER wees! Klik hier om te bespreek: bit.ly/AiGKaap_19.
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
2
13
21
0
Touch of Class retweetou
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit@ruhandutoit82·
Getting ready for Aardklop tonight in Potch.
English
2
2
12
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Nog net #2dae voor #DieKontrak op @viatv begin! Wie gaan die nuwe Afrikaanse musiekster wees wat met 'n gesogte #ColeskeArtists-kontrak gaan wegstap? Maak seker jy skakel Woensdagaand in as @bobbyvjaarsveld, aanbieder van die program, jou op die pad saam met die deelnemers neem.
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
0
6
14
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Bly hierdie naweek warm in die huis met @touchofclassmus se nuwe DVD. Hierdié DVD, Live, bevat uittreksels van optredes - hul vertolkings van Sound of Silence, Hotel California en Val Op Jou Knieë gaan jy nou oor en oor kan kyk. Kry dit vandag by @MUSICA_AFRICA .
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
0
2
6
0
Touch of Class retweetou
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Met @touchofclassmus se roerende en unieke musiek, doen hulle beslis hul naam gestand - want dié duo is beslis in 'n klas van hul eie. Jy kan hulle ook op die Afrikaans is Groot 2017-konsert CD en DVD hoor. Kry joune sommer nou by @MUSICA_AFRICA en hier: bit.ly/2MssHCv.
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
0
4
13
0