
@MaxduPreez Jis Max
Dirk, Kallie en Flip leef darem in jou kop.
Êrens het hulle ń senuweetjie raak geboor.
Mens verwag bietjie meer van so ń deurwinterde Afrikaner soos jy Max!?
Nederlands
Gert Becker
232 posts



Beste Max, Ek sien op X jy koop in Woolworths, en nie gewone brood nie maar ’n ciabatta. Jy koop nie margarine nie, maar hummus. Dan vra jy ewe sarkasties of jy geslag sal word deur ’n woedende swart mob in die kaasstegie (waarskynlik by die eksotiese kaas) omdat jy ’n wit Afrikaner is. Weet jy, Max, dis seker een van die onsensitiefste inskrywings op X wat ek nog gesien het. Jou volslae onsensitiwiteit is jou Marie Antoinette, let them eat cake-oomblik. Jy’s totaal verwyderd van gewone mens se elke dag stryd…. Lees gerus my ope brief aan Max du Preez: maroelamedia.co.za/debat/meningsv…




As of today, Elon Musk is worth $351.2 Billion.

















