Dirk Hermann

18.1K posts

Dirk Hermann banner
Dirk Hermann

Dirk Hermann

@SolidariDirk

Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

Katılım Mayıs 2013
138 Takip Edilen37.7K Takipçiler
Dirk Hermann retweetledi
Daily Investor
Daily Investor@DailyInvestorSA·
Black Economic Empowerment (BEE), introduced with noble intentions, is now in the hands of those who use it to advance their own interests at the expense of the country. dailyinvestor.com/south-africa/1…
English
28
133
322
5.2K
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Wat is die prys vir ons vryheid? Die reg om self te besluit – hoe lyk dit werklik? Solidariteit het wéér ʼn klagte by die IAO teen die regering ingedien, omdat hulle steeds ons keuses in die werkplek wil beheer. Hierdie klagte gaan oor vryheid: ons weier om die prys vir die regering se foute te betaal. In hierdie week se episode gesels Dirk oor Solidariteit se hoogtepunte van die afgelope week in hierdie stryd om vryheid.
Nederlands
2
40
150
2.2K
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
AGOA is verleng en die Withuis het bevestig dat Suid-Afrika deel daarvan bly. Dit is goed vir werk en goed vir die ekonomie. Dit is betekenisvol. Dankie aan kollegas Jaco Kleynhans en Theuns du Buisson vir hul skakelwerk en diepgaande navorsing. Solidariteit het die beste verslag oor AGOA uitgereik. AGOA was die fokus van Solidariteit se skakeling en ons het selfs voor kongreskomitees verskyn. Hierdie verlenging vir Suid-Afrika is ten spyte van die regering. Ons moes deurlopend pleit dat gewone Suid-Afrikaners nie gestraf word vir ’n roekelose regering nie.
Dirk Hermann tweet media
Nederlands
40
100
279
5.9K
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Ons bou om te bly!
Dirk Hermann tweet media
English
14
49
461
5.1K
Dirk Hermann retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
𝗦𝗘𝗕 𝗵𝗲𝘁 𝗻𝗶é 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮 𝘀𝗲 𝗺𝘆𝗻𝗯𝗼𝘂𝗯𝗲𝗱𝗿𝘆𝗳 𝗴𝗲𝗿𝗲𝗱 𝗻𝗶𝗲. 𝗗𝗶𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗱𝗶𝘁 𝗴𝗲𝗸𝗻𝗼𝘂. ʼn Nuwe verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut wys hoe president Ramaphosa die land 'n rat voor die oë draai. Die mynbousektor het oor dekades in der waarheid gekrimp, met 137 000 minder werksgeleenthede as in 1994. Solidariteit meen rasgedrewe beleid en streng SEB-vereistes plaas transformasie bo groei, belegging en volhoubaarheid. Theuns du Buisson vertel ons meer. Klik hier om die verslag af te laai: cms.solidariteit.co.za/wp-content/upl…
Nederlands
3
51
117
1.5K
Dirk Hermann retweetledi
Dirk Hermann retweetledi
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Solidariteit is weer vandag in die Grondwethof. Hierdie keer oor die regering se rasvoorskrifte vir aankope. Die regering is rasmal en dit moet gestop word. Dankie vir almal wat saam veg. Saam is ons sterk. Voorkeurverkryging in hoogste hof betwis maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/v…
Dirk Hermann tweet media
Nederlands
16
149
555
4.5K
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Dankie aan elke Solidariteit-lid wat die groot wen teen die regering moontlik gemaak het. Jy is saam met ons in die loopgraaf. Die wen is jou wen!
Dirk Hermann tweet mediaDirk Hermann tweet mediaDirk Hermann tweet media
Nederlands
11
125
578
5.1K
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Dis ’n wen!!!! ‘n NGV-pilaar val in Grondwethof. Solidariteit het pas die regering se gewraakte planne om vir dokters voor te skryf waar hulle mag praktiseer, in die Grondwethof, gestuit. In ‘n eenparige uitspraak het die regters van die Grondwethof artikel 36 - 40 van die Gesondheidswet ongrondwetlik verklaar. Die regering moet Solidariteit se kostes dra. ’n Kernpilaar van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is só in die Grondwethof omvergewerp. Die hart van die NGV is sentrale beplanning. Die regering wil besluit waarheen en na watter dokter jy mag gaan. Sentraal daartoe is die regering se plan om vir dokters voor te skryf waar hulle mag praktiseer. Die regering wil bepaal waar daar ’n behoefte is, en dan wil hulle aan ’n dokter ’n sertifikaat uitreik wat bepaal waar hy/sy mag praktiseer. Dit is hierdie planne van die regering om vir dokters voor te skryf waar hulle mag praktiseer, wat Solidariteit suksesvol ongrondwetlik laat verklaar het. Die stryd teen die NGV is nie verby nie, maar hierdie is ’n strategiese oorwinning! Baie trots op Solidariteit se regs- en navorsingspan!!!
Dirk Hermann tweet media
Nederlands
137
605
2.2K
56.5K
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Afrikaanse onderwys is ons gemeenskap se siel. Ons moet dit beskerm! DÍt is hoekom die Afrikaanse gemeenskap so sterk teen Bela gekant is; ons neem ons siel in beskerming. Ons doen ʼn beroep op die gemeenskap, beheerliggame en veral onderwysers om op ’n groot skaal aktief by ons betrokke te raak. Lees die volledige opebrief hier: soli.online/5y5
Dirk Hermann tweet mediaDirk Hermann tweet mediaDirk Hermann tweet mediaDirk Hermann tweet media
Nederlands
4
40
123
2K
Dirk Hermann retweetledi
Dirk Hermann retweetledi