Boots & Alles

130 posts

Boots & Alles banner
Boots & Alles

Boots & Alles

@BootsenAlles

Afrikaanse Rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer 🏉Aanbieders: Nicolaas Barnard, André Huisamen, Daniel Swiegers en Neil Els 🇿🇦

เข้าร่วม Haziran 2023
45 กำลังติดตาม343 ผู้ติดตาม
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Ons is terug vir 'n spesiale recording met Ben-Jason Dixon. Ons vra hom uit oor so jaar by die Bokke en al die lesse wat hy geleer het. Hy gee ook lekker insights oor Rassie en wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag 👇 tr.ee/QTFA1PVswZ
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
0
1
4
288
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Die Bok leef 🇿🇦
Nederlands
0
0
2
146
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Springbokke teen die All Blacks op Ellis Park - kry nie groter as dit nie 🇿🇦
Boots & Alles tweet media
Nederlands
0
0
13
898
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Ons nuwe episode is live! Stephan Lewies join ons weer op die show die week en die manne ontleed die Bokke se groot sege op Suncorp teen die Wallabies. Ons praat ook oor die nuwe Bokspan vir die naweek se toets wat tien veranderinge in hom het: tr.ee/QTFA1PVswZ
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
0
1
3
249
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Die belangrik vir al die kenners daar buite om te weet dat die direkte Afrikaanse vertaling van die woord ‘Goat’ is letterlik ‘Bok’ 🇿🇦 Die Bokke is altyd een stappie voor… #Hardlines
Boots & Alles tweet media
Nederlands
0
2
8
240
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Die ware ‘GOAT’ 🐐
English
0
0
0
157
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
In hierdie week se episode unpack die manne die Bokke se nederlaag teen Ierland en gee elkeen sterk opinies oor waar dinge verkeerd gegaan het. Ons preview die naweek se historiese toets in Bloemfontein en kyk bietjie na al die nuwe manne in die Bokspan tr.ee/QTFA1PVswZ
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
0
1
4
300
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Kitshoff verduidelik ook hoe Malcolm Marx beseer geraak het - ‘n gedeelte wat in môreaand se tweede episode van Chasing the Sun sal wees 👇🏼
Nederlands
0
0
1
184
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Ons eerste episode vir Season 2 is live 🔥 Interessante stories van die Bok legende Steven Kitshoff oor Chasing the Sun en verlede jaar se Rugby Wêreldbeker in Frankryk. Beskikbaar op Podbean, Apple Podcasts en Spotify 👉 tr.ee/QTFA1PVswZ #BootsenAlles #Skitterend
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
1
2
5
1.4K
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Season 2 Episode 1 is môreoggend live op Podbean, Spotify en Apple Podcasts 🇿🇦 #Skitterend
0
0
1
66
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Lekker boys, welkom terug vir Season 2 van die podcast. In hierdie mini series gaan ons kyk na Chasing the Sun wat verlede naweek begin het. Ons gaan bietjie die episodes analiseer met Springbokke en het hierdie week reeds vir Steven Kitshoff op die show gehad. #BootsenAlles
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
1
2
5
409
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Bok Vrydae raak nie groter as hierdie met Springbok Willem Alberts en ons begin die naweek met die 18de episode van Boots & Alles. tr.ee/QTFA1PVswZ Ons staan op die vooraand van geskiedenis waar ons die eerste land kan word om die Rugby Wêreldbeker vier keer te wen.
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Boots & Alles tweet media
Nederlands
2
1
12
1.8K
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Dis Vrydag en episode 17 is live met die Bokke wat die naweek in 'n Wêreldbeker semi-finaal speel! 🇿🇦 Na 'n riller van ‘n stryd teen Frankryk, waar party manne eers laat in die bed gekom het, ontleed ons hierdie week die bokke se wen. tr.ee/QTFA1PVswZ #BootsenAlles
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
0
0
3
1.1K
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Hierdie week kuier Schalk Brits by ons op die show 🍻 Hy entertain ons met klomp classic stories van sy tyd by die Springbokke en Saracens, deel hoe Rassie Erasmus se kop werk en gee insights oor die Bomb Squad. Kom luister saam:tr.ee/QTFA1PVswZ #Skitterend
Boots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet mediaBoots & Alles tweet media
Nederlands
1
1
3
1.4K
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Die groot gees en Springbok legende Schalk Brits is ons gas op die show hierdie week 👆🏻 Die episode sal môreoggend live wees - julle wil nie hierdie een mis nie 🤣 #Skitterend
Nederlands
1
1
19
976
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Die 15de Episode van Boots en Alles is live & die boys reflekteer op die Pool games van die RWC. Die manne deel elkeen snaakse stories van hul eie ervaringe by die afgelope paar games. Ons het selfs 'n reaksie uit Rory McIlroy gekry by die Ryder Cup. linktr.ee/bootsenalles
Boots & Alles tweet media
Nederlands
1
1
3
696
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Van Twickenham tot Bordeaux; Paris tot Marseille! Die Boots & Alles manne was bevoorreg gewees om al ‘n paar Bok games die jaar te kyk 🏆 Dis ongelooflik om so baie Groen en Goud in die stadiums te sien en die great support te ervaar wat die Bokke by die games kry 🇿🇦 #RWC2023
Nederlands
0
3
15
611
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Episode 14 is Live! @lewies4 join die paneel saam met Neil en Nicolaas. Die manne gaan in diepte oor Saterdag se wedstryd teen Ierland en gee hulle opinies. Ons bespreek ook watter tipe Handre Pollard moontlik gaan opdaag Sondag teen Tonga. #315938895" target="_blank" rel="nofollow noopener">linktr.ee/bootsenalles?l…
Boots & Alles tweet media
Nederlands
0
2
2
831
Boots & Alles
Boots & Alles@BootsenAlles·
Dis BokVrydag en Episode 13 is Live! Saterdag pak die Bokke die Iere in a massive World Cup game en die manne sit al hul fokus op wat ons kan verwag. Kom luister saam terwyl ons reg maak vir 'n groot naweek van Bokrugby! #315938895" target="_blank" rel="nofollow noopener">linktr.ee/bootsenalles?l… #BootsenAlles #Skitterend
Boots & Alles tweet media
Nederlands
1
2
6
721