GROOTfm 90.5

40.2K posts

GROOTfm 90.5 banner
GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

@GrootFM

GROOTfm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien.

Pretoria, South Africa เข้าร่วม Temmuz 2012
560 กำลังติดตาม23.7K ผู้ติดตาม
GROOTfm 90.5 รีทวีตแล้ว
Atterbury Trust
Atterbury Trust@AtterburyTrust·
Veels geluk aan ons wonderlike mediavennoot @GrootFM met julle NEGENDE verjaardag! Dankie vir 9 jaar se luistergenot, ons sien uit na die volgende 9. Gaan GROOT!
Atterbury Trust tweet media
Nederlands
0
1
1
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Tennis: Rafael Nadal maak 'n wen-terugkeer by die Madrid Ope. Die bekende spotprentkunstenaar, Fred Mouton, sterf ná ’n stryd met kanker. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
1
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Die EFF beweer die polisie het belangrike bewyse op Hillary Gardee se moordtoneel gemis. Rusland sê Israelse huursoldate veg vir Oekraïne. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
0
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Minister Gwede Mantashe gaan met Sibanye-Stillwater en die stakende vakbonde vergader. Die Poskantoor skort lugpos na China op te midde van die Covid-19-vlaag. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
0
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Minister Pravin Gordhan sê die regering oorweeg dit nie om 'n ramptoestand by Eskom af te kondig nie. Cyril Ramaphosa sê produktiewe vennootskappe kan werkskepping versnel. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
0
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het die mandaat om maskers te dra hernu. Daar was nog 'n styging in nuwe Covid-19-gevalle in Suid-Afrika. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
0
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Die VN waarsku die gevalle van seksuele geweld deur Russiese soldate wat ondersoek word, is die ore van die seekoei. Kevin Anderson het sy uittrede aangekondig. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
1
0
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5@GrootFM·
In die nuus vanoggend: Die Wêreldgesondheidsorganisasie monitor nuwe sub-variante van Covid-19 in Suid-Afrika. Raymond Zondo het die wyse waarop Malesela Teffo verlede week in hegtenis geneem is, veroordeel. #GROOTnuus #jougrootstefm #GROOTfm905
Nederlands
0
0
0
0