Julle almal ken haar op die Krone-verhoog maar vanjaar gaan @Liezel Pieters uithaal en wys by #KroneByLoftus23 op 19 Augustus. Geen stadion is te groot vir haar kragtige stem nie!
Kaartjies is hier beskikbaar by iTickets SA
>> itickets.co.za/events/470940
Ek was al twee keer 'n kameraman gewees by #Krone, maar ek het nooit gedink dat ons eendag die verhoog sal deel met van die grootste kunstenaars in die land nie🤯. SUPER DANKBAAR en SUPER OPGEWONDE! #ekkanniewagnie - @richann van Reën
Bernice West - "Ek is opgewonde oor Krone omdat dit my heel eerste keer is op die Krone verhoog. Ek is opgewonde om jou daar te sien!"
Kaartjies is nou beskikbaar by iTickets SA
>> itickets.co.za/events/470940