Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·27 AğuEarly morning breakfast and some #Springbok rugby 🏉🇿🇦🇦🇺 #ssrugbyIsalin English0000
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·28 Tem@TheThabootyShow I'm Listening! Love you Guys!Isalin English1010
Jessica Coetzee nag-retweetMej_Afrikaans@Mej_Afrikaans·2 OcaWanneer gaan jy ophou om vreemdelinge te soen met die hoop dat jy van hom sal vergeet?Isalin Nederlands09150
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·14 MaySkies, jy lewe seker net nog in daardie era waar jou upper case knoppie na elke tweede letter vashaak.Isalin Nederlands0000
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·1 MayEk verlang die dae wat dit net ek en jy was en geen ander mense wat inmeng nieIsalin Nederlands0000
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·1 MayMy lewe is soos 'n romantic comedy. Al probleem is dat daar geen romance is nie en dat ek meeste van die tyd net vir my eie grappies lag.Isalin Nederlands1010
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·16 NisAs jy tussen my en haar moet kies, kies haar eerder.Hoekom? Want as jy my lief gehad het sou sy nie eers n opsie gewees het nie!Isalin Nederlands0110
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·16 NisMoenie n restaurant leeg eet en dan kla oor die kos nie.Isalin Nederlands0010
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·9 NisLiefde is soos skaak: 'n Koning wat bang is hy verloor sy koningin, en die koningin wat alles vir haar koning sal gee..Isalin Nederlands0300
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·9 Nisn Glimlag kos minder as elektrisiteit, maar gee net soveel lig.Isalin Nederlands0000
Jessica Coetzee@JessicaCoetzee·9 Nis'N meisie moet soos 'n skoenlapper wees, mooi om te sien, maar moeilik om aan te vat.Isalin Nederlands0420