GrootTunes
453 posts

GrootTunes
@GrootTunes
GrootTunes is jou aanlyn musiekwinkel. Laai die musiekspeler-app gratis af by Google Playstore of AppStore. Koop musiek op die webblad.
شامل ہوئے Ocak 2014
130 فالونگ493 فالوورز

Kyk na Gavin Edwards se pad tot by sy album, Silver skies. Klik hier vir sy musiek. bit.ly/GavinEdwards en youtube.com/watch?v=z621u2…

YouTube
Nederlands

@GavinEdwards_ se enkelsnit, Silver skies, maak opslae. Hy is ons kunstenaar van die week. Kry sy musiek hier: bit.ly/GavinEdwards

Nederlands
GrootTunes ری ٹویٹ کیا

Julle het gevra en ons het geluister. Kyk wie is terug. Hy bring ook nóg twee vertonings saam. Kaartjies by @Computicket, 30 Aug 9 vm.
Nederlands
GrootTunes ری ٹویٹ کیا

#OKAY ! @ToksnTjops gaan nooit weer dieselfde wees nie! ;-) @DieHeuwels kuier vanaand saam! Loer op @kykNETtv om 8PM!


Nederlands

Queen se eerste album, Queen, is in 1973 vrygestel. Daar het die wêreld van musiek verewig verander. Klik hier: bit.ly/GrootQueen

Nederlands
GrootTunes ری ٹویٹ کیا

I said this jumped up to no. 14 on @KFMza #CokeTop40CT 😁 day made! Get the single here 👇
CraigLucas.lnk.to/ISaidThis
Johannesburg, South Africa 🇿🇦 English
GrootTunes ری ٹویٹ کیا

Na ses jaar 'rock' sy wéér in Afrikaans. Lees meer van @karenzoid in dié week se @huisgenoot! Op die oomblik (Deel een) - 1 Sept beskikbaar.

Nederlands

Monique Steyn se nuwe enkelsnit, Die Boom, is die week se #hothit op Jacaranda FM! Het jy die liedjie al gehoor? bit.ly/MoniqueSteyn


Nederlands

Jy kan nie die kykNET top 20 misloop nie. Hulle maak 'n draai op stel van Joe Foster se musiekvideo vir #Ridder. bit.ly/Hartklank

Nederlands
GrootTunes ری ٹویٹ کیا

Musiek video vir Hoop & Bid is uit. Gaan kyk dit!!!youtube.com/watch?v=gfV98a…
@GrootTunes @LiedjieMusiek @VoiceSA @AfrikaansM @SACelebTweets

YouTube
Nederlands

Ons maak 'n #terugflits na Prophet, die groep waarvan @koosvdmerwe111 eens deel was. Kyk wat hy daarvan sê, hier: youtu.be/x2veaMA8gmM

YouTube
Nederlands

@Andre_Schwartz se musiek is ook op GrootTunes besikbaar. Gaan loer by groottunes.co.za twitter.com/jouSTERRE/stat…
Nederlands

Kyk hoe hard oefn @LeeScottMusic! Sjoe maar hy gaan binnekort 'n spiertier wees! twitter.com/LeeScottMusic/…
Nederlands
GrootTunes ری ٹویٹ کیا

LISTEN LIVE NOW 💥
@FrancoisVanCoke is standing by to release his new album & perform it LIVE on @HammanTime 🔥
📻 5fm.click/ListenNOW

English

@KoosVanDerMerwe se nuwe album neem jou op 'n reis van liefde. Klik hier om hom digitaal te kry: bit.ly/DroomMarthaDro…
Nederlands