GrootTunes

453 posts

GrootTunes banner
GrootTunes

GrootTunes

@GrootTunes

GrootTunes is jou aanlyn musiekwinkel. Laai die musiekspeler-app gratis af by Google Playstore of AppStore. Koop musiek op die webblad.

Tham gia Ocak 2014
130 Đang theo dõi493 Người theo dõi
GrootTunes đã retweet
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Julle het gevra en ons het geluister. Kyk wie is terug. Hy bring ook nóg twee vertonings saam. Kaartjies by @Computicket, 30 Aug 9 vm.
Nederlands
3
20
50
0
GrootTunes
GrootTunes@GrootTunes·
Queen se eerste album, Queen, is in 1973 vrygestel. Daar het die wêreld van musiek verewig verander. Klik hier: bit.ly/GrootQueen
GrootTunes tweet media
Nederlands
0
0
0
0
GrootTunes đã retweet
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Na ses jaar 'rock' sy wéér in Afrikaans. Lees meer van @karenzoid in dié week se @huisgenoot! Op die oomblik (Deel een) - 1 Sept beskikbaar.
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
1
10
29
0
GrootTunes
GrootTunes@GrootTunes·
Jy kan nie die kykNET top 20 misloop nie. Hulle maak 'n draai op stel van Joe Foster se musiekvideo vir #Ridder. bit.ly/Hartklank
GrootTunes tweet media
Nederlands
0
1
3
0