Moné

534 posts

Moné banner
Moné

Moné

@95MoneNetjie

Marilyn Monroe ♡

Vereeniging Katılım Haziran 2013
61 Takip Edilen132 Takipçiler
Moné retweetledi
justinsane
justinsane@Justin_OKelly·
*meanwhile in Africa* OH. MY. GOD. LOOK AT. HER. HUT.
English
2
62
56
0
Moné retweetledi
Elmar🕊
Elmar🕊@look_its_elmar·
Daar is 'n beter kans dat jou vriendin die lotto gaan wen, as wat ek haar gaan invite omdat jy haar bbm-pin broadcast.
Nederlands
0
10
4
0
Moné retweetledi
Carla-met.'n.C
Carla-met.'n.C@Carlzie_7·
In 'n meisie se oë is die ergste ding wat jy ooit kan doen om te vergeet.
Nederlands
0
1
0
0
Moné
Moné@95MoneNetjie·
Meneer kom cure my seer asseblief.
Nederlands
0
1
0
0
Moné
Moné@95MoneNetjie·
"en jy weet jy het 'n hart, want jy kan hom voel breek."
Nederlands
0
4
0
0
Moné retweetledi
♡Gevoelens♡
♡Gevoelens♡@Afr_gevoelens·
Jou kop is die een wat jou dalk kan oortuig dat dit verkeerd is, maar dit gaan jou nie anders laat voel nie! Wat die hart voel, voel hy!!
Nederlands
0
9
2
0
Moné retweetledi
.
.@cosmicth0ughts·
I never really liked my name much until I found out what it tastes like when you sigh it into my mouth
English
2
11
21
0
Moné retweetledi
S i m o n é
S i m o n é@simiQii·
Feit: Partykeer is die mense wat nie met jou praat nie, die wat die graagste wil
Nederlands
0
5
1
0
Moné retweetledi
Amy
Amy@AmydeWet88·
Ek skryf jou af met die hoop om jou eendag weer langs die bult se blommewinkel onder Fiori's raak te loop.
Nederlands
1
3
3
0
Moné retweetledi
Elmar🕊
Elmar🕊@look_its_elmar·
Jy is meer werd as die hartseer wat jy ervaar. Meer werd as die pyn wat jy verdra. Meer werd as die trane wat jy opgaar. Jy is meer werd.
Nederlands
1
22
8
0
Moné retweetledi
NWU-Pukke SCC/KSR
NWU-Pukke SCC/KSR@KSRnwupuk·
Sleep toneel top 5 5)Kasteel en de wilgers 4)Patria en minjonet 3)Heide en caput 2)Bellatrix en Ratau 1)VMN en Veritas #toneel14
Nederlands
0
9
1
0